Kismet Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek, of net op soek is na oornagslaapplek.

Verblyf word in 'n kothuis en 'n apart suite aangebied.

Die unieke plattelandse-styl dekor sal gaste tuis laat voel. Ander geriewe in die eenheid sluit gehalte-linne en -handdoeke, 'n TV met volledige DStv, 'n yskassie, peuselhappies en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en hout word voorsien.

Ontbyt, middagete of aandete kan teen ekstra koste voorsien word.

Die plaas spog met oop ruimtes en 'n seisoenale tuin. Gaste het toegang tot 'n swembad waar hulle gedurende die somer kan afkoel, 'n pottebakkery-ateljee en fietse is te huur.

Daar is veilige onderdakparkeerplek met sleutelbord-toegang en gewapende beheer op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kismet Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false