Kites View Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste wat na Umhlanga vir sake of vakansie reis. Ons is trots op ons diens, ons aandag aan detail en die persoonlike aandag wat ons aan ons gaste gee.

Ons het 4 luukse kamers met 'n balkon en fantastiese see-uitsigte. Sit gerus op die balkon en kyk hoe die geelbekwoue en ander voëltjies baljaar met 'n glasie wyn of lekker koppie koffie in die hand. Elke kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met perkallinne, 'n en suite-stort, lugversorging, toegang tot die balkon met 'n see-uitsig, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV (32") met DStv, kroegie, yskas en kluis.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n volledige ontbyt, rustige swembad-area, WiFi, drukker- en faksgeriewe, wasgoeddiens, lughawevervoer, toeriste-inligting en veilige parkeerplek in.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing. Die B&B is net 'n paar minute se ry vanaf Umhlanga Ridge Business Parks, Durban se Internasionale Konferensiesentrum, King Shaka Internasionale Lughawe, Umhlanga se hoofstrand, Ushaka Marine World, Midlands Meander, La Lucia Winkelsentrum en Moses Mabhida Stadion.

Doendinge in die omgewing sluit skermsweef, kanovaart, riviervlotvaart en reksprong in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kites View Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 180 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za