LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Kleinmond

Kiwi's Burrow



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 67 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kiwi's Burrow is 'n knus selfsorg-eenheid in die kusdorp Kleinmond. Dit bied 'n gemaklike toevlugsoord, ideaal vir 'n naweekwegbreek of vakansie. Die eiendom is stapafstand van plaaslike winkels, restaurante en skilderagtige kuspaadjies wat na die strand lei, wat dit 'n gerieflike en ontspannende basis maak om die omgewing te verken.

Hierdie kothuis met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 'n kind.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus sitkamer met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en gaste kry veilige parkering op die perseel. Let asseblief daarop dat dit 'n onderdakparkering op die eiendom is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Braai
Badhanddoeke

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Johannes P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker sentraal geleë, naby alles. Lekker gebly, dankie.
Okt 2026
Melviena T
Saam met lewensmaat
5.0
N/A. Inderdaad het ek die tyd geniet. Sou net verlang het dat daar 'n Smart TV moes wees.
Sep 2026
Carlos G
Saam met lewensmaat
5.0
Simple value for money establishment. If you’re looking for designer furnishings and décor, scroll on by. This is a simple, clean and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was really amazing to stay there; value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Helena F
Saam met lewensmaat
4.8
Very pleasant stay in a two-minute walk from the sea. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Johannes P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Lekker sentraal geleë, naby alles. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kiwi's Burrow
Baie dankie.

Melviena T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

N/A. Inderdaad het ek die tyd geniet. Sou net verlang het dat daar 'n Smart TV moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Simple value for money establishment. If you’re looking for designer furnishings and décor, scroll on by. This is a simple, clean and comfortable establishment located in a quiet and safe environment managed by a very accommodating hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing. It was really amazing to stay there; value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Very pleasant stay in a two-minute walk from the sea. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Extremely pleasant. Stay was fantastic, we would have liked to have a small complimentary milk just to have a cup each. Otherwise good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. We had a great stay at Kiwi Burrow. The place was neat and comfortable and equipped with the basic needs. The host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm Reinhardt R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjiese verblyf in Kleinmond middedorp. Ons sal hierdie verblyf met groot vrymoedigheid aanbeveel vir 'n paar dae se verblyf. Dis nie luuks nie, maar is baie skoon en netjies, alles is in werkende toestand, baie sentraal geleë met gerieflike eie ingang en onderdak parkering. En dis goeie waarde vir die tariewe betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjiese huisie naby die see, stapafstand en gasvrou oulik. Heerlik gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kiwi's Burrow
Baie dankie.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Kiwi's Burrow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Klein honde is welkom met toestemming.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

67 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15e43116242a0c81924e93a03e8d9cd606ddd3b5371fabbe028dc60af35a7fa1ff585843bc7bc77f4bfb01c806cd81334ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 67 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.343123824444 19.028684335582
Soek in 'n groter streek