LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Eikeboom Self-catering | LekkeSlaap
+75

Klein Eikeboom Self-catering

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Sep 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Klein Eikeboom bied selfsorgverblyf op 'n rustige stoetery naby Hermon net 10 km van Riebeek-Kasteel af. Die plaas is in 'n rustige omgewing geleë en spog met manjifieke uitsigte op die berge.

Klein Eikeboom het 5 selfsorg-kothuise. Daar is 2 kothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het en 'n ander kothuis met slaapplek vir 3. Die plaashuis-suite en die Hoofhuis het elkeen slaapplek vir 4 gaste.

Gaste kan gerus hul fietse saambring en die plaas en omliggende area verken. Vat 'n lang wandeling en kyk na die verskeidenheid voëlspesies wat op die plaas voorkom. Flaminke, visarende en pelikane is gereelde besoekers. Andersins kan jy eenvoudig 'n glasie wyn langs die braai geniet, terwyl jy die pragtige berguitsig bewonder.

Daar is verskeie wyn- en olyfplase in die omgewing waar gaste vir proesessies kan aanklop, asook 'n klompie restaurante om van te kies. Ons is ideaal geleë vir gaste wat die Swartland en die Boland wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 74 resensies vir Klein Eikeboom Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Eikeboom Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hermon Boland Wes-Kaap
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXOHwxnqCtI882jDpppgIemvXNzgJ9UMB58AUbmcCBGivpbtwVC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 3) 74 5 1 5 Farm Klein Eikeboom Hermon 7308 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.470934691565 18.956973933834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!