+17

Klein Geluk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Klein Geluk is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Kleinmond geleë is. Die huis spog met 'n pragtige berguitsig en daar is 'n voetpaadjie wat langs die kus loop en sowat 200 m vanaf die huis is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed . Hierdie slaapkamers is op die eerste verdieping. Die tweede badkamer is op die eerste vloer en die derde badkamer is buite die huis. Elkeen het 'n stort. Die derde badkamer is buite die huis. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het genoeg spasie vir gaste, asook 'n TV en 'n kaggel.

Daar is 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis en onder 'n afdak beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, winkels, restaurante, Kogelberg Natuurreservaat en die Harold Porter Botaniese Tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 146 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Geluk het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f37d3a4611112b9d2ef18210469f5e0825000a6edbeb5a69ccce1b0aeacb7563828412cae87b1e762f583d6ff17658e3df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 146 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.34271 19.0198024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang