Klein Kelkiewyn Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Benedictus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Charné F - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig, en prakties.
Klein Kelkiewyn Selfsorg se terugvoer
Goeie dag Charnè, baie dankie, ek waardeer jou boodskap. Sien uit om julle weer te ontvang.
Danie D - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik skoon, baie gawe eienaars.
Klein Kelkiewyn Selfsorg se terugvoer
Baie, baie dankie van die mooi resensie Danie, jy is altyd welkom. Hoop om jou gou weer te sien.
Karen E - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Klein Kelkiewyn Selfsorg se terugvoer
Groot plesier Karen, julle is altyd welkom en dankie vir die mooi resensie.
Johannes (hans) D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelkiewynstraat 65, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga