Klein Morgenster B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klein Morgenster B&B is in Observatory in Johannesburg geleë. Dié woonbuurt is die tuiste van Observatory Gholfbaan, die oudste gholfbaan in Johannesburg, en net 'n kort entjie se ry van die bekende skole St John's College, King Edward, en Rhodean af.

Dié tweeslaapkamer-eenheid beskik oor 'n stylvol ingerigte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n platskerm-TV en DStv. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.

Ons bied ook gratis WiFi en daar is 'n kragopwekker wat verseker dat gaste nie verontrief word nie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. 'n Kontinentale ontbyt word elke oggend voorgesit. Veilige parkeerplek is beskikbaar so jy hoef jou nie oor jou motor te bekommer nie.

Klein Morgenster B&B is sentraal geleë tot Johannesburg se vermaak-area, verskeie winkelsentrums en 'n hele rits oorspronklike restaurante!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klein Morgenster B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false