LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+146
Selfsorg in Anerley

Klein Paradys



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Klein Paradys het 'n boorgat vir ononderbroke watervoorsiening en gemaklike selfsorgverblyf in gesogte chalets in die hartjie van Anerley, Port Shepstone. Dit kan 'n wonderlike wegbreekopsie vir vriende en familie wees, aangesien die eiendom 'n verre see-uitsig bied en bederf word met 'n swembad op die perseel.

Hierdie eiendom bied die opsie van selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 9 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie slaapkamers is óf ingerig met 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eiendom het ook 6 kampeerplekke, en elk van die staanplekke is toegerus met sy eie badkamer.

Elke chalet het 'n leefruimte met 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv.

Buite elke chalet is 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam deur te bring. Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se welige groen tuin en aanloklike gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Gholfbaan

Kamers

Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 6 kampeerplekke wat elk 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak het. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n trampolien, 'n klimraamen 4 gemeenskaplike onderdakbraai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaard Houthuisie
Vanaf
Vanaf R847
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oulike houthuisie bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv. Die aparte, privaat badkamer is 'n paar meter ver en het 'n stort en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei nai 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kamer het ook gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. VDit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 5 se slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 ekstra gaste bied.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond toegerus.

Verder is daar 'n onderdakdek en buitelug eetareas. Die hoogtepunt van Eenheid 5 is sy groot braai-area met drie ingeboude braaiplekke.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. VDit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkame het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. VDit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Morne M
Besigheidsreis
5.0
Great location, fantastic, friendly hosts. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Jonathan V
Saam met vriende
5.0
Amazing. Dit was 'n baie lekker bly.
Jul 2025
Hanli M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, clean and family friendly. Loved our stay and will definitely return soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Pieter B
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice. Management was very helpful, the unit was very comfortable, and it is a quiet complex, well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jenine B
Gesin met klein kinders
4.4
Relaxed and peaceful. We enjoyed our stay; the staff was friendly, and the unit was clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Morne M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Great location, fantastic, friendly hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Amazing. Dit was 'n baie lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Relaxing, clean and family friendly. Loved our stay and will definitely return soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Hi Hanli, we are glad you enjoyed your visit and we hope to welcome you back soon.

Pieter B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very nice. Management was very helpful, the unit was very comfortable, and it is a quiet complex, well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Thank you very much, Pieter. We are happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys

Jenine B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2026

Relaxed and peaceful. We enjoyed our stay; the staff was friendly, and the unit was clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel R
Lang verblyf
4.0
Mei 2025

Gerieflik. Rustig en stil. Gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Klein Paradys
Dankie Daniel, ons is bly die verblyf was gerieflik. Hoop om jou binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete, Klein Paradys

Pearl M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.6
Okt 2025

Enjoyed myself. Was quite nice but afraid of monkeys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Floris K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Baie aangename plek, skoon, netjies, privaat. Mense baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Baie dankie, Floris, dit was baie lekker om julle by ons te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Steven & Lorraine

Marinda G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Lorraine & Stephan het ons baie vriendelik ontvang na 'n hectic dag op die pad. Lekker gebly. Hulle kan net daaraan dink om 2 x badhanddoeke in die dubbelkamers te sit en nie net 1 x handdoek & 1 x badhanddoek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Steven
Klein Paradys
Hi Marinda, baie dankie ons sal definitief begin meer handdoeke en badhanddoeke insit. Vriendelike groete Steven & Lorraine

Linda E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Acceptable. The shower needs a serious clean and so do the blinds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Klein Paradys
Hi Linda, thank you for your review. We will make sure to bring this to the cleaner's attention as well. We hope the rest of your stay was enjoyable and hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Klein Paradys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bfd7129c201e6d2292bda3761413fc2596aaebb5b9a61cab9f1c58431ca9bd1e41a8aad31674f6452206a87c38eb3601a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 20 Stephen Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.673192108461 30.504640655785