LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Gastehuis in Parys

Klein Parys ( Bree str)   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Pierré D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld vir 'n een nag oorbly. Baie lekker gebly, sal die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Die gasvryheid en vriendlikheid by Klein Parys is wonderlik. Absolutely, dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Klein Parys ( Bree str)
Baie dankie. Sien jou een van die dae. Groete

Brink L
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Lekker in Parys. The facilities were all in good order, clean and accommodating. The host kept us informed of access measures. Very neat and tidy setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Klein Parys ( Bree str)
Thank you for staying with us. Hope to see you again. Safe travels!

Marike H
1 nag
4.2
Feb 2026

Perfekte oornagplekkie. Ek het baie lekker gebly! Sentraal geleë en baie oulik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Klein Parys ( Bree str)
Baie dankie. Hoop om jou weer te sien. Groete

Gloria H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2026

The room was very neat and tidy. It was quaint and peaceful. We were comfortable with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mari D
1 nag
4.4
Des 2025

Gerieflik. Ja, lekker, dankie. Sou dalk net meer koffiesakkies wou hê. Daar was net 1. Dalk 'n waaier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Te veel gereën, baie lekker dorpie, mense baie vriendelik. Ongelukkig probleme met kragonderbrekings gehad agv swaar reen en herstelwerk aan kabels. Geen probleme met verblyf ondervind nie. Eienaars het gehelp waar hulle kon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Perfek vir oorslaap na 'n funksie in Parys. Ons het net daar geslaap en daarvoor was dit perfek. Daar is slegs enkelbeddens en die badkamer is oud en nie baie skoon nie. Ek dink nie dit is geskik vir meer as 1 aand bly nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liesl
Klein Parys ( Bree str)
Hi Michelle Ons kamers word daagliks skoongemaak. As die badkamer nie skoon was, verstaan ek dit nie, want ons check dit voor elke gas ingaan. Die kamer waar jy in gebly het, het slegs 'n stort en 'n toilet wat nuut ingesit is. En ons het in Januarie die badkamers almal nuut uitgeverf. Ek is jammer, maar nuwer as dit gaan jy dit nie kry nie. Ons het juis enkelbeddens in die kamer gesit vir 'n gesin met kinders of vier mans, en dit is so op LekkeSlaap en Bookings.com ook. Jy sou dit gesien het voor jy 'n bespreking gemaak het. Anders kon jy 'n ander kamer met 'n Queen bed bespreek het. Ons het mense wat vier of vyf aande daar bly vir perde skoue en hulle love dit daar. Ons is een van die min gastehuise wat altyd water het (watertenk met drukpomp) en ons het Solar panele, so jy sit ook nie sonder krag nie. Groot voordeel. Maar dankie vir jou insette, Michelle. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christel W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Gelee in hoofstraat, naby aan alles. Lekker gebly. Al wat teleurgestel het, is dat daar braai fasiliteite beskikbaar is, maar daar was net 2 poeding bakkies vir eet en 2 teelepels. Geen ander eetgerei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Klein Parys ( Bree str)
Hallo Daar is borde, eetgery in die laai, kassie langs die bed. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40a Bree Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaup2qRumxh19id8Ny63uwP25oljDxupOmOV1L8yEvmUPMVInRD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 40a Bree Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.905273081246 27.448949084656

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang