Klein Uitkyk

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Hanlie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Huis weg van die huis. Pragtige plekkie met perfekte ligging naby die strand en restaurante. Estelle is so vriendelik en hulpvaardig, sy laat dit soos huis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was tweede keer en bly beslis baie lekker verblyf in Kleinmond. Baie lekker gebly. Woonstel is baie goed toegerus en loopafstand vanaf strand 'n bonus. Gasvrou vir seker dat haar gaste lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pleasant and relaxing. It was pleasant. Friendly owner and the place was neat. All the essentials were available. We wished we had planned a longer stay. It is a 3 min walk away from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike kuier op Kleinmond. Ons het die bly by Klein Uitkyk baie geniet. Die huis is ruim, baie netjies en het alles wat nodig is. Die kombuis is baie mooi en het alles in om verblyf baie lekker te maak. Die huis is stapafstand van alles. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en gee nie om om gekontak te word vir enigiets nie. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie ná jul kuier hier by Klein Uitkyk! Dit was vir my 'n groot voorreg om jul te ontvang en vir jul 'n ruimte te bied om net te rus, die omgewing te geniet en te kuier. Tot volgende keer: Seën Estelle

Jannie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Hulle het lekker en tevrede gebly. My familie het dit baie goed gevind en het geen klagtes gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Môre Jannie Báie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was vir my ń groot voorreg om jul familie te ontmoet en ek is bly hul het lekker gebly by Klein Uitkyk in Kleinmond. Vriendelike groete Estelle

Bruce F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Comfortable and enjoyable. Comfortable, well appointed for a large family group, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Van ons aankoms tot vertrek was dit 'n fees. Ons het heerlik gekuier. Alles is prakties ingerig en uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie goed geleë. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker. Ons het naweek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Klein Uitkyk
Baie dankie vir die positiewe kommentaar oor jul verblyf hier by Klein Uitkyk in Kleinmond! Kom gerus weer! Vriendelike groete

Mineen D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die huis is ruim en lig met alles wat ons benodig het vir 'n gesellige wegbreek. Die verblyf is pragtig en baie skoon, en veilige parkering reg by die deur was baie gerieflik vir Oupa en sy kierie. Die fiksheid fanate kon heerlik op die strand stap en die pragtige kusstaproete geniet. Goed toegeruste kombuis het verblyf grensloos maklik gemaak. Ruim pakplek en privaat stort vir elke kamer is uiters gerieflik. Estelle is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons sal Klein Uitkyk beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap Mineen: dit was regtig ń voorreg om jul te ontvang hier by Klein Uitkyk: julle is so ń hartlike familie! Seënwense vanaf Kleinmond, Estelle

Katrin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great place to escape the city hustle! Absolutely wonderful place. Very warm and welcoming owner, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Klein Uitkyk
Thank you very much, Katrin. It was a privilege to welcome you at Klein Uitkyk in Kleinmond. I look forward to seeing you again. Kindest regards to you both, Estelle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb733579c0d65f6b14d6436905e21f835d97630e7ed24987f7e0d96c823ce45e585942cbeeab834d4b91b8c5a7eab6815ae79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340467 19.03498
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang