+32

Klein Uitkyk

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Klein Uitkyk is 'n nuut opgeknapte ten volle gemeubileerde vakansiewoonstel wat sentraal geleë in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinmond. Dit is naby die strandmeer en hoofswemstrand, asook restaurante en besighede. Gaste sal 3 tot 5 minute stap.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste. Die woonstel beskik oor 'n en suite-dubbekamer en 'n kamer met twee enkelbeddens. Die ander 2 en suite-dubbelkamers grens aan die onderste verdieping van die hoofhuis wat met deure aan die woonstel verbind is. Die eenheid is apart van die hoofhuis en bied privaatheid met sy eie ingang en braaigeriewe.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. In die oopplan-sitarea is daar gemaklike sitplek, 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan watergebaseerde aktiwiteite geniet, voetslaan, geskiedkundige besienswaardighede besoek, piekniek hou, walviskyk, rotsklim en sandplankry.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hanlie E
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis. Pragtige plekkie met perfekte ligging naby die strand en restaurante. Estelle is so vriendelik en hulpvaardig, sy laat dit soos...
Sien meer
Nov 2025
Gert En Anelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Was tweede keer en bly beslis baie lekker verblyf in Kleinmond. Baie lekker gebly. Woonstel is baie goed toegerus en loopafstand vanaf strand 'n bonus...
Sien meer
Nov 2025
Karen V
Gesin met tieners
5.0
Pleasant and relaxing. It was pleasant. Friendly owner and the place was neat. All the essentials were available. We wished we had plan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Monica L
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier op Kleinmond. Ons het die bly by Klein Uitkyk baie geniet. Die huis is ruim, baie netjies en het alles wat nodig is. Die kombuis is bai...
Sien meer
Apr 2025
Jannie V
Saam met vriende
5.0
Hulle het lekker en tevrede gebly. My familie het dit baie goed gevind en het geen klagtes gehad nie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lagoon Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Uitkyk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb733579c0d65f6b14d6436905e21f835d97630e7ed24987f7e0d96c823ce45e585942cbeeab834d4b91b8c5a7eab6815ae79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340467 19.03498
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang