LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinkrantz Beach House | LekkeSlaap
+47

Kleinkrantz Beach House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleinkrantz Beach House is 'n bekoorlike en pragtige villa oorkant Kleinkrantz-strand in Wildernis. Hier die see-uitsig geniet en sien hoe dolfyne en walvisse daar verbyswem. Die dek wat om die huis strek het 'n Jacuzzi.

Die pragtige huis is geskik vir 6 tot 8 gaste in 3 ruim en beligte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is by die trap op en het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-bad, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kamer lei na 'n tussenvloer wat 'n rusbank en 'n TV het.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer het direkte toegang tot 'n houtbalkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 uittrekmatrasse wat teen 'n addisionele koste beskikbaar is.

Onder is daar 'n 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer.

Die kombuis lei na 'n viersitplek-etenstafel en 'n gesellige sitarea met 'n houtvuurkaggel. Onbeperkte WiFi en volledige DStv is beskikbaar.

Daar is glydeure wat na 'n lieflike dek met 'n see-uitsig, 'n etenstafel en 'n Jacuzzi lei.

Die ingang na Kleinkrantz kruip weg in 'n woonbuurt wat maklike toegang tot die N2 en Wilderness bied. Daar is verskeie buitemuurse aktiwiteite wat see-wandelings, vlerksweef vanaf die sandduine en visvang insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinkrantz Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kleinkrantz Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinkrantz Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52aea4f7a9d3a0c740e09f2c18f86a92733f53433af59bf6834b76798d8e9915c2fa0264e41459dd6f1cf163cb8b9246957b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1449 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.003466012614 22.649842599722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!