+68
Kampeer/karavaan in Kleinmond

Kleinmond Caravan Park

  • Slaapplek vir 306 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kleinmond Caravan Park bied die hele jaar verblyf vir kampeer- en karavaan-entoesiaste. Dit is in die Wes-Kaap geleë en beskik oor gehaltegeriewe en bied toegang tot 'n verskeidenheid winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die area.

Die park bied 8 kampeerplekke wat elk toegerus is met 'n elektriese kragpunt, braaigeriewe en toegang tot 'n watertoevoer. Die staanplekke word geskadu deur pragtige bome en is op gras geleë, wat 'n gemaklike kampervaring bied.

Kampeerders het toegang tot skoon en goed versorgde ablusiegeriewe, wat storte, toilette en wasbakke insluit.

Die park spog met asemrowende berguitsigte en gerieflike toegang tot 'n voetpaadjie wat na die skilderagtige strandmeer lei.

Die area is ook ryk aan voëllewe, wat dit 'n toevlugsoord maak vir voëlkyk-entoesiaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Cassy V
Saam met vriende
5.0
Great. I enjoyed it. Nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Rodney L
5.0
Baie Lekker. Hannes, the owner, was very helpful, always friendly, and went above and beyond for us. We went with a 3-month-old tea-cup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Christalene I
Saam met vriende
5.0
Asemroovend. Baie rustige plekkie, ons het die kort kuierjie baie geniet.
Okt 2025
Chrissanda W
Saam met lewensmaat
5.0
This place is lovely and the staff are so friendly. The hot water is an absolute boon. Peaceful and very quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Magderie G
Gesin met klein kinders
4.8
So lekker uitgerus. Sjoe, ek weet nie waar om te begin nie. Ons was aangenaam verras met Kleinmond Karavaan Park. Die eienaars het ons van die eerste ...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 306 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7cf7714b66975e37769bb313b3bff8ad96ffb839990de56bdc89c989ee5e809c322d25156c7e3041af46d89dc8504885a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 39 Geelhout Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.334082835029 19.04042559063
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang