Kleinrivier Mountain Escapes
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleinrivier Mountain Escapes is 70 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) op 3000 hektaar van wildernisgebied geleë en deel 2 grense met die Groendal Natuurreservaat net noord van Uitenhage.
Gaste het 'n keuse van privaat selfsorgeenhede wat slaapplek bied aan 2 tot 8 gaste en 'n kampeerplek vir 10 gaste. Die unieke eenhede het dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of enkelbeddens en het privaat badkamers met storte. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof en 'n eetarea toegerus is, en gaste kan in die privaat sitarea met 'n kaggel ontspan. Die eenhede bied toegang tot privaat stoepe met uitsigte oor die omgewing.
Die kampterrein beskik oor ablusiegeriewe, 'n houtvuur-donkiegeiser, 'n stort en 'n spoeltoilet, en gaste kan gebruikmaak van die onderdakbraai-area met sitplek.
Met sy ongerepte bergfynbos en die skaduwee van rivierwoude, sal gaste 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien. Kleinrivier Mountain Escapes het verskeie staproetes tot by bergpoele wat verken kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Kleinrivier Mountain Escapes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonskynkus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom