Beskrywing
Klip en Kristal bied akkommodasie in 6 gerieflike en suite-kamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het en oopplan is. Die kamers het gehalte-afwerkings en sluit lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 10 betaal R250.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie binne die gebou toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Moffat Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang