LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klip River Country Estate | LekkeSlaap
+32

Klip River Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKay Estate 2, Donald-weg, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike huis wat so tuis soos jou eie huis voel.

Al 10 kamers sluit 2 wittebrood-suites, 4 dubbelbedkamers, 1 kamer met 2 enkelbeddens, 2 familiekamers (1 met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die ander met 1 dubbelbed en 1 enkelbed) en 'n rondawel-styl kamer reg langs die swembad in. Al die kamers is smaakvol versier vir gaste se gerief.

Al ons kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers, waaiers, satelliet-TV, moderne badkamers, luukse beddegoed en komplementêre toiletware. Daar is ook 'n groot, maar snoesige, gemeenskaplike sitkamer met satelliet-TV. Die nuutgeboude rondawelkamer het nie tans TV-geriewe nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Klip River Country Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • McKay Estate 2, Donald-weg, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink Klip River Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKay Estate 2, Donald-weg, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52a7aeea65551a5909cd1239a71f64b2c72ed6b934000f2288fb4360461a006894d19efdbae9593d358f04310d7c2c01fc0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 2 McKay Estate Donald Road 1929 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.624509317755 27.983379364014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!