Klipbokkie Venue & Adventures
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groothoek Plaas No 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klipbokkie Venue & Adventures is 30 km buite Thabazimbi in Limpopo. Dit is 'n wildplaas wat tussen die Kransberge geleë is en deel vorm van die Waterbergreeks. Die plaas bied onvergeetlike verblyf en is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek in die natuur soek.
Verblyf word aangebied in die Wildefy-Selfsorgeenheid met slaapplek vir 8 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n leefarea met 'n sitkamerstel en skuifdeure wat lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Die Berg-en-Bos Tentkamp bied karavaan- en tentstaanplekke en gebruik sonkrag. Die ablusieblok het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste wat hier tuisgaan het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en die gedeelde swembad. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Daar is talle aktiwiteite op die wildplaas wat stap- en drafroetes insluit sowel as bergfietsroetes wat al die pad tot by 'n natuurlike fontein en waterval lei. Daar is ook 4x4- of motorfietsroetes wat tussen klowe, kranse en valleie kronkel waar rooibokke, koedoes, waterbokke, wildebeeste, swartwitpense en selfs klipspringers rustig wei.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Groothoek Plaas No 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groothoek Plaas No 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom