4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Knysna Road, Buffels Vermaak Farm 212 Portion 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kliphuis Cottage skuil in 'n inheemse woud in die hartjie van die Goukammavallei en bied 'n rustieke selfsorg-ervaring wat ideaal is vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met geriewe soos 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Riverdeck Restaurant is net langs die pad en is 'n wonderlike plek om by te eet. Gaste kan Marnica se Plaasstalletjie vir tuisgebakte items besoek.
Gaste kan 'n entjie se ry verder in Knysna by die Knysna Gin Distillery gaan ginproe en ook bier by die Red Bridge Brewing Co verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Enrico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Knysna Road, Buffels Vermaak Farm 212 Portion 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Kliphuis Cottage @ Riverdeck het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Knysna Road, Buffels Vermaak Farm 212 Portion 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang