Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuisjes

Getaway Klip-suite
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

’n Selfsorg-hoeksuite met ’n koninginggrootte-sleebed en ’n semi-oopplan en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n kombuisie, 2 gemaklike leunstoele voor die kaggel, ’n TV met DStv en ’n klein etenstafeltjie met stoele. Buite is ’n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kliphuisjes het geen ontvangsgeriewe op die perseel nie. Laat weet ons asb. die tyd wanneer jy sal arriveer sodat ons jou met aankoms kan ontvang en help.
Vir gaste wat laat arriveer is daar ’n kluis vir sleutels op die perseel. Maak asb. dubbelseker dat ons jou regte nommer het. Laat weet ons asb. indien jy laat gaan arriveer of nie meer gaan kom nie.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 8 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldierbeleid:
Klien hondjies word toegelaat, maar slegs as dit vooraf gereël word. Ras, gewig en aantal troeteldiere moet aan ons verskaf word. Klimhuisjes behou die reg om ’n bespreking te kanselleer indien nodige inligting nie weergegee word nie of as verkeerde inligting van die troeteldier gegee is. Ons neem geen verantwoordelikheid vir die veiligheid van die troeteldiere nie. Dit is die troeteldiereienaars se verantwoordelikheid/risiko. Troeteldiereienaars neem volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir die veiligheid van ons personeel ten alle tye. Troeteldiere slaap binne. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenhede wees as gaste nie op die perseel is nie. Klipkothuis het ’n omheinde agterplaasarea wat geskik is om troeteldiere sonder toesig in te los vir ’n kort rukkie en op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Valentyn Klip-suites
Vanaf
Vanaf R1 160
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Valentyn Klip-suites is ’n romantiese selfsorg-hoekeenheid met luukse dekor. Daar is ’n koninggrootte-hemelbed met luukse linne en ’n semi-ooppplan en suite-badkamer met ’n stort. Die suite het ’n leerbank voor die kaggel en ’n TV met DStv. Daar is ook ’n kombuisie met ’n eethoekie en draagbare braaigeriewe. Ongelukkgi word troeteldiere nie toegelaat in hierdie eenheid nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kliphuisjes het geen ontvangsgeriewe op die perseel nie. Laat weet ons asb. die tyd wanneer jy sal arriveer sodat ons jou met aankoms kan ontvang en help.
Vir gaste wat laat arriveer is daar ’n kluis vir sleutels op die perseel. Maak asb. dubbelseker dat ons jou regte nommer het. Laat weet ons asb. indien jy laat gaan arriveer of nie meer gaan kom nie.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 8 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldierbeleid:
Klien hondjies word toegelaat, maar slegs as dit vooraf gereël word. Ras, gewig en aantal troeteldiere moet aan ons verskaf word. Klimhuisjes behou die reg om ’n bespreking te kanselleer indien nodige inligting nie weergegee word nie of as verkeerde inligting van die troeteldier gegee is. Ons neem geen verantwoordelikheid vir die veiligheid van die troeteldiere nie. Dit is die troeteldiereienaars se verantwoordelikheid/risiko. Troeteldiereienaars neem volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir die veiligheid van ons personeel ten alle tye. Troeteldiere slaap binne. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenhede wees as gaste nie op die perseel is nie. Klipkothuis het ’n omheinde agterplaasarea wat geskik is om troeteldiere sonder toesig in te los vir ’n kort rukkie en op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Companion Klip-suite
Vanaf
Vanaf R1 160
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dis ideaal vir ’n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die suite het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en ’n stapelbed wat geskik is vir kinders jonger as 13 jaar. Die suite het ’n semi-oopplan en suite-badkamer. Die kombuisie het toebehore vir 4 gaste en ’n eethoekie. Daar is ook ’n kaggel en ’n TV met DStv. Buite is ’n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kliphuisjes het geen ontvangsgeriewe op die perseel nie. Laat weet ons asb. die tyd wanneer jy sal arriveer sodat ons jou met aankoms kan ontvang en help.
Vir gaste wat laat arriveer is daar ’n kluis vir sleutels op die perseel. Maak asb. dubbelseker dat ons jou regte nommer het. Laat weet ons asb. indien jy laat gaan arriveer of nie meer gaan kom nie.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 8 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldierbeleid:
Klien hondjies word toegelaat, maar slegs as dit vooraf gereël word. Ras, gewig en aantal troeteldiere moet aan ons verskaf word. Klimhuisjes behou die reg om ’n bespreking te kanselleer indien nodige inligting nie weergegee word nie of as verkeerde inligting van die troeteldier gegee is. Ons neem geen verantwoordelikheid vir die veiligheid van die troeteldiere nie. Dit is die troeteldiereienaars se verantwoordelikheid/risiko. Troeteldiereienaars neem volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir die veiligheid van ons personeel ten alle tye. Troeteldiere slaap binne. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenhede wees as gaste nie op die perseel is nie. Klipkothuis het ’n omheinde agterplaasarea wat geskik is om troeteldiere sonder toesig in te los vir ’n kort rukkie en op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipkothuis
Vanaf
Vanaf R1 760
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dis ’n ruim selfsorg-kothuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n groot kombuis, eetarea en sitarea. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word, en ’n en suite-badkamer (een met ’n stort en een met ’n ovaalbad). ’n Ekstra bankbed met linne kan per kamer voorsien word vir 2 kinders teen ’n ekstra koste. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die sitarea het ’n TV met DStv en ’n kaggel. Buite is daar ’n stoep met meubels en ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kliphuisjes het geen ontvangsgeriewe op die perseel nie. Laat weet ons asb. die tyd wanneer jy sal arriveer sodat ons jou met aankoms kan ontvang en help.
Vir gaste wat laat arriveer is daar ’n kluis vir sleutels op die perseel. Maak asb. dubbelseker dat ons jou regte nommer het. Laat weet ons asb. indien jy laat gaan arriveer of nie meer gaan kom nie.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 8 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldierbeleid:
Klien hondjies word toegelaat, maar slegs as dit vooraf gereël word. Ras, gewig en aantal troeteldiere moet aan ons verskaf word. Klimhuisjes behou die reg om ’n bespreking te kanselleer indien nodige inligting nie weergegee word nie of as verkeerde inligting van die troeteldier gegee is. Ons neem geen verantwoordelikheid vir die veiligheid van die troeteldiere nie. Dit is die troeteldiereienaars se verantwoordelikheid/risiko. Troeteldiereienaars neem volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir die veiligheid van ons personeel ten alle tye. Troeteldiere slaap binne. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenhede wees as gaste nie op die perseel is nie. Klipkothuis het ’n omheinde agterplaasarea wat geskik is om troeteldiere sonder toesig in te los vir ’n kort rukkie en op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-straat 264, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem