Kloof Akkommodasie by Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+30

Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Umvemve Place, , Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast is op die rand van die Krantzkloof Natuurreservaat geleë en bied kamers wat na die krans en waterval front. Dis in 'n rustige omgewing en is die ideale toevlugsoord vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word in 7 en suite-kamers aangebied. Kamerjasse word voorsien en daar is lugversorging, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in 6 van die kamers.

Daar is parkeerplek op die perseel en 'n tuin.

Die lodge is naby Kloof se middedorp.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 8 Umvemve Place, , Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Umvemve Place, , Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhOGI0ZDU4LWI2MjMtNDU2Yy1hNzkyLTVkMzk3NjkxNGM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 8 Umvemve Place Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.775230421667 30.833801776171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za