Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Kloof Farm House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Dewar-keeromstraat 11, Capri, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 R2 025 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

11 Kloof Farm House is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n lowergroen tuin en 'n uitsig op Chapmanspiek in die hartjie van Capri in die Noordhoekvallei. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ontspanne wegbreek in Kaapstad aangesien dit met 'n swembad spog.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel vir 4 toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Langsaan is daar 'n eetarea en buite is daar 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, 'n eetarea, braaigeriewe en 'n swembad met sonstoele.

Tydens beurtkrag skop die sonpanele en rugsteunbatterystelsel in. Kloof Farm House is ongeveer 30 minute vanaf die middestad en Kaappunt Nasionale Park. Die huis is ook naby 2 groot winkelsentrums, Longbeach Mall en Sun Valley Mall, en verskeie restaurante, deli's en bakkerye in Noordhoek geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Roy Dewar-keeromstraat 11, Capri, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Dewar-keeromstraat 11, Capri, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b422b34973f12b347165a10164059c8eab2d7bb2e4329d73b28f20b3c5e8129d877384776e53482b162080ea30e6000e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 025 per nag, vir 4 mense 11 Roy Dewar Close Capri 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1361557 18.3897043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem