- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Winnaarpoort Road, District Belfast, Machadodorp, 1100, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gooderson Kloppenheim Country Estate Hotel is die ideale plattelandse wegbreek vir sakereisigers en vakansiegangers in die hart van die Highlands Meander, naby Machadodorp en Dullstroom en net 2 ure van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Kloppenheim bied aan die oordeelkundige reisiger 'n paar verblyfopsies - 14 suites langs die meer en 20 pragtige landgoed-kamers. Elke eenheid het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n ongelooflike uitsig oor die golwende heuwels. Geriewe in die kamers sluit lugversorging en TV's met sekere kanale in. Gaste het ook toegang tot 'n Jacuzzi en 'n swembad buite.
Daar is 3 stylvolle konferensielokale, 'n groot teater vir funksies, eetkamer, privaat eetkamer, ontbyt-terras, koloniale sitkamer, biblioteek, kroeg en restaurant, en 'n gesondheidsentrum. Vir die avontuurlustiges is daar 6 foreldamme, perdry, voetslaanpaaie, boogskiet en swem.
By Gooderson Kloppenheim word gaste met fynproewerdisse bederf. 'n Keurige ontbyt word soggens in die beskutte terras voorgesit, en saans bedien ons viergangmaaltye in The Three Twigs, 'n eetlokaal met plek vir 60 gaste. Daar is ook 'n privaat funksielokaal vir dié wat 'n meer intieme aandete verkies. Ligte etes is in die Teddy and Tankard-kroeg beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Princess Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Winnaarpoort Road, District Belfast, Machadodorp, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Gooderson Kloppenheim Country Estate Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winnaarpoort Road, District Belfast, Machadodorp, 1100, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang