LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koemi Inn | LekkeSlaap
+15

Koemi Inn

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Koemi Inn
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karmi B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmi B
Enkelreisiger

Fantasties in elke opsig.

Lekker ontbyt, buitengewoon gasvry, veilig, fantastiese waarde vir jou geld. Mense wat die ekstra myl gaan vir jou.

Vanessa C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Enkelreisiger

Awesome and very friendly service.

Very happy with my stay.

Lizelle S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig.

Die kamer is mooi met alles wat mens nodig het. Lieflike linne en handdoeke. Baie veilig met die toegangsbeheer. Lekker naby aan lughawe. Baie dankie, Attie, vir al jou kommunikasie en moeite, ons waardeer. Sien verseker weer!

Koemi Inn's terugvoer

Hi, julle positiewe terugvoering word opreg waardeer.
Julle bemoedig ons om nog harder te probeer on die verblyf aangenaam te maak.

Attie.

Koemi Inn
Stephne M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne M
Saam met vriende

Ons het plek gesoek naby O.R Thambo lughawe om te kan oornag.

Koemi Inn was ideaal. Die kamers is baie netjies en gerieflik gewees. Alles wat mens benodig was daar en jy voel ook baie veilig. Ek sal definitief Koemi Inn aanbeveel vir enigiemand wat opsoek is na 'n plek om te kan bly naby aan die lughawe. Alle geriewe is daar en die eienaars is baie vriendelik. Jou motor en jy is veilig.

Koemi Inn's terugvoer

Hi Stepne
Ek is so bly jy het jou kuiertjie by Koemi Inn geniet. Dankie vir die mooi aanbeveling.
Jy is altyd weer welkom. Gaste soos jy is net 'n plesier.
Groete, Attie.

Koemi Inn
Nicolene V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet and safe.

Premises neat and tidy, we felt safe. We will definitely stay here again. Thank you Attie for your attentiveness.

Koemi Inn's terugvoer

Hi Nicolene,

Thank you very much. It was a pleasure hosting you.

Attie.

Koemi Inn
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carol Van Der Walt-straat 22, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff2b7adbc39f58468628c680cfbcebb549ce44ecdc76f91006a6336aef86685007662bb9f818d1a9e541f57bbf142c75ff7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 22 Carol Van Der Walt Edleen 1625 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.08757 28.20481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!