LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Dean K
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Awesomeness. Was nice and clean and quiet surrounding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Quiet and safe stay. For the purpose I stayed, the place was perfect. The owner kept regular contact and inquired if anything was needed. The place is small in a safe area and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels P
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlike en voldoende geriewe. Goeie waarde vir geld! Sal dit weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Let all roads lead to Koemi. When around Johannesburg or Kempton Park, I love being at Koemi's. It always feels like home being there. Come through and you will never regret it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great and friendly. It was nice, very calm, and I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Comfortable. Pleasant and convenient for airport travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2026

The owner is very friendly. A great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Skoon en netjies. Ja, dit is skoon en netjies. Al wat gekort het, was bakkies vir pap en vurke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette G
1 nag
4.6
Apr 2026

Koemi haal my top 5-lys. Die eenheid was skoon, netjies en keurig uitgelê. Dit was baie maklik om te vind en is slegs 'n klipgooi vanaf die lughawe. Ideaal vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Rustig. Baie lekker gebly. Die waaier in Kamer B het nie gewerk nie en die TV in Kamer A het nie gewerk nie, maar buiten dit was dit baie lekker gewees. Naby aan Emperors Palace waar ons aan die Rising to Fame danskompetisie deelgeneem het, was vinnig by die gastehuis en kon dan rus en weer vroeg die volgende oggend weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Koemi
Hi Marlene, goeie dag. Dankie vir julle bespreking en ook dat jy moeite gedoen het om terugvoering via LekkeSlaap te gee. Die gemelde probleme is reeds uitgesorteer. (Enige probleem by Koemi word aangespreek sodra ons daarvan bewus word of wanneer dit onder ons aandag gebring word). Groete, Attie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R490
10 % AF
R490 R441
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R490
10 % AF
R490 R441
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R490
10 % AF
R490 R441
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Carol Van Der Walt, Edleen, Kempton Park, 1625, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff2b7adbc39f58468628c680cfbcebb549ce44ecdc76f91006a6336aef86685007662bb9f818d1a9e541f57bbf142c75ff7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R490 nouVanaf R441 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 22 Carol Van Der Walt Edleen 1625 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.08757 28.20481

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang