LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Zelda F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, veilig en gerieflik. Rustig en veilig weg van die stad se geraas as jy wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice and helpful staff. We had an amazing stay at Koi Inn, definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsakani Pertunia M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome. Very welcoming, quiet and cool, very neat. Staff are always available to assist with anything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Excellent. It was very nice and we enjoyed it to the fullest. We were out most of the time and were not rushed to get out of the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liebe C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2026

Lekker rustig en naby genoeg aan alles. Ons het baie lekker gebly, mense is baie vriendelik en behulpsaam, en die plek is regtig baie mooi. Baie dankie vir al die moeite, ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellis - Martie J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Rustige verblyf. Die kamers was ruim en netjies. Mike was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik warm geslaap tydens die kouefront. Die plekkie het alles in vir selfversorging. Baie mooi rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie M
Kort verblyf
3.8
Mrt 2026

Lekker gerus en saam met die familie gekuier. Ons het lekker gekuier saam met kinders en kleinkinders. Charmaine was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carissa L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Comfortable. Lovely, but a lot of bugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annelie V
Kort verblyf
3.0
Mrt 2026

Geen kommentaar. Daar was 'n paar basiese dienste wat ontbreek het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2307ebb3ae5f3f3e8be3914e174bee65bee0a6827f6aa8abb5a086d749450c1d4bdb5cb0150727a4ea5962a3f5a2d63dabb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Off the R104 Hartebeespoort 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.779272048275 27.965730781434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang