Koi Inn
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Koi Inn bied gerieflike selfsorgverblyf en is net 12 km vanaf Hartbeespoort, met maklike toegang tot die N4.
Gaste het 'n keuse tussen kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die kamers vir 4 het 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders.
Elke kamer het 'n TV, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel, of in die onthaalarea en tuin ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
- Gaste dink Koi Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng