+34
Gastehuis in Port Owen

Kolgaans gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Joseph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Dit was rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome guest house friendly owners. Was very nice and peaceful loved the tranquility of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Neat, beautiful, quiet and cute place. Very neat and beautiful quiet place if one needs to rest. Also, the ladies that clean and the owner are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable, quiet, relaxing. We needed something small, neat, comfortable, safe and lock up & go. We certainly had everything we required and the hosts were incredibly helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzelda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

We received a warm welcome and immediately felt at home. We would definitely stay there. We immediately felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2026

Lekker, maar saans is dit te warm in die kamer, kort aircon. Ja, maar die hitte binne die kamer is ondraaglik. Julle sal moet kyk na aircons. Kan nie die deure laat oopstaan nie, want dit is te gevaarlik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Henry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Baie geniet, eienaars baie plat op die grond mense. Ja, lekker gebly, baie rustige area. Net yskas, aircon en microwave ontbreek in kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zanne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly. Skoon en netjies asook veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36A Port Owen Drive, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8a78f57fb3de2937964a15151864f50a7f310e82106a80a946d5064c9ac3812fc0a86cedea78eaa88e3b704d28f7b57303d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 36A Port Owen Drive Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7833178 18.1540105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang