Koljander 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koljander 5 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Margate net 600 m van Margate-Noord se swemstrand en 500 m van die getypoel af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n ketel. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, en 'n sitarea met met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en gaste kan van hier af 'n uitsig oor die see geniet.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die tuin wat gaste gerus kan gebruik. Daar is 'n onderdakmotorhuis en 1 oop parkeerplek vir gaste se voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Koljander 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koljander 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za