Koljander 5
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Queen Elizabeth Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Koljander 5 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate, net 600 m vanaf Margate-Noord-swemstrand en 500 m vanaf die getypoel.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met buitesitplek en 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n onderdakmotorhuis en 'n oop parkeerplek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Queen Elizabeth Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Queen Elizabeth Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang