Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati Gorge Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Komati Gorge Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Elzana G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana G
Gesin met tieners

Heerlik rustige.

Dit is 'n ongelooflike mooi lodge. Die kamers kort dringend opgradering. Die staproetes is mooi gemerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing is mooi en die natuur is pragtig. Maar definitief nie 4-ster-akkommodasie nie.

Die plek kort ernstige opknapping en onderhoud. Ek het in Leopard 2 gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Hi Marietjie,
Thank you for your review, it is much appreciated.
As you know, we are in the process of renovating the rooms and I'm sure you will be pleasantly surprised on your next visit. We managed to recover our pillows that we swapped from the new room to yours, thank you.
Warm wishes from Louise and the Komati Gorge Lodge team.

Komati Gorge Lodge
Carla P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Gesin met klein kinders

N Save Haven waar jy jou wortels weer kan anker in moeder aarde en jouself vind!

Wat 'n amazing plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Hi Carla,

Baie dankie vir julle besoek, dit was ongelooflik om julle hier te hê. En dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit!

Komati Gorge Lodge
Paul B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Gesin met klein kinders

Wonderful, peaceful, perfect getaway from the city. Friendly staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, would love to spend more time there. Nice hiking trails. Neat, fly fishing ponds.

Great location, good service, friendly staff, amazing views. The lodge is in serious need of significant maintenance in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Thank you we really appreciate your feedback and lovely to meet you. Kind regards Sandy & Ross

Komati Gorge Lodge
Andrea A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A
Gesin met klein kinders

Komati Gorgeous!

Ons het ons wegbreek by Komati Gorge Lodge baie geniet. Die fasiliteite is puik en die bestuurspaar, Ross en Sandy, is baie vriendelik en behulpsaam. Hul het ons onmiddelik welkom laat voel en aan al ons behoeftes voorsien. Ek sien uit daarna om weer by Komati Gorge Lodge te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Baie dankie julle. Ons het dit so geniet om julle te ontmoet. Met groete Sandy & Ross

Komati Gorge Lodge
Belinda C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Besigheidsreis

Amazing venue, exceeded expectations on every level. Highly recommended for both personal and business travel. A gem in this world.

Outstanding service, hospitality, environment and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Thank you so very much for your kind words. Blessings and safe travels further. Kind regards. Sandy & Ross

Komati Gorge Lodge
Germann V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Germann V
Gesin met klein kinders

Great kuier, Great hosts - magical environment.

Had a great time. The low-level bridges were flooded so Sandy and Ross did us a huge favour by picking us up and Doornkop next door and we got to test our driving skills on an unplanned but pretty cool game drive 4x4 style - added bonus. The Mahindra performed above expectations. Staff was friendly, lovely restaurant on-site and beautiful walking trails available. We sat on our porch just watching the mighty river roar by - awesome. Only slight issue we had was that our rooms could have been cleaned a bit better, the fridge was turned off on our arrival and the living room's couch can use a cover or full replacement - that's the only negative - overall- nature made up for it big time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to send a review. We appreciate your kind and honest feedback.
All the best for this new year.
Kind regards,
Sandy & Ross

Komati Gorge Lodge
Shirlanie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirlanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en ontspannend.

Sandy en Ross het ons baie welkom laat voel en het uit hulle pad gegaan om ons vakansie baie spesiaal te maak, niks is vir hulle te veel gevra nie. Ons het perd gery, gekanoe, fly fishing gedoen, geswem en ons was op die viewpoint hiking trail. Hulle kos is baie lekker en hulle diens is uitstekend. Ons het ook baie wilde diere gesien. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Dit was 'n baie kort wegbreek, maar een wat ek nie gou sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons waardeer julle vriendelike terugvoering and dit is goed om to hoor dat julle 'n goeie vakansie gehad het. Ons sal uitsien na julle volgende besoek. Met groete, Sandy & Ross

Komati Gorge Lodge
Mapaseka W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapaseka W
Gesin met tieners

The place is beautiful and the hosts are wonderful. There is everything for everybody there. Our boys had the best time there doing everything outdoorsy.

We really enjoyed our stay. The restaurant provides a very basic, yet good menu, so if you want variety it's best to plan for some self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Many thanks for your kind feedback. Have a blessed year. Kind regards, Sandy & Ross

Komati Gorge Lodge
Len-henry G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len-henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gasvry, ons het baie welkom gevoel. Sal graag weer daar will kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en rustige wegbreek naweek.

Sandy en Ross is wonderlike gasvrye mense. Ons het die wegbreek regtig baie geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie stilm net wat die dokter voorgeskryf het.

Die enigste punt wat ek sal maak is om WiFi in die kamers te verskaf. Want nou moet ek na die hoofgebou gaan om 'n boodskap te stuur. Die WiFi kan beperk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was excellent.

Excellent service. Friendly staff. Highly recommended getaway. Only negative is WiFi and cellular connection. Food is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Many thanks for your very kind review, we look forward to seeing you again. Kind regards Sand, Ross, and the Komati team.

Komati Gorge Lodge
Charles R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is sowaar 'n besonderse plek. Sal dit regtig aanbeveel.

Die plek is regtig 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Met groete, Sandy.

Komati Gorge Lodge
Retha L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L

Absoluut fantasties!

Pragtige omgewing, lieflike verblyf en ongelooflike gasvryheid van die bestuur en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Met groete, Sandy.

Komati Gorge Lodge
Jacobus M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek.

Bestuur baie behulpsaam en vriendelik. Persoonlike aandag word gegee. Geen versoek is te groot of te klein vir mnr of mev Dunbarr om mee te help nie. Die natuur is pragtig en so rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a lovely setting for a weekend break!

It is a lovely setting in a prime Highveld spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda P
Gesin met klein kinders

Van die oomblik wat jy arriveer, kan jy ontspan. Die omgewing is asemrowend mooi en die mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Dit is een van die plekke waar die foto's nie die volle prentjie gee nie. Als is 100 keer beter en mooier as enige foto. Ek sal beslis hierdie weggesteekte juweel vir enige iemand aanbeveel. Dis ideaal vir kleiner kinders. Daar is soveel wat hulle kan doen en geniet in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Goeiedag, ons waardeer julle boodskap baie en ons hoop om julle weer hier to verwelkom, met groete Sandy & Ross.

Komati Gorge Lodge
Hannes N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens, baie mooi omgewing en natuurlewe op sy beste.

Sal dit vir enige iemand wat van natuurlewe hou en wil rus aanbeveel. Die diens is puik, baie mooi skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Goeie dag Hannes,

Bly julle het dit geniet, kom kuier asb gou weer!

Groete
Amanda

Komati Gorge Lodge
Charles M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and mountain hiking was adventurous.

It was a wonderful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Dear Charles,

We are glad you enjoyed your stay with us! Hope to see you back soon.

Kind Regards,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Anna Maria V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning.

Heerlike kuier by 'n baie mooi plek. Leopard slaapplek het groot bad en pragtige interior. Die Piekniek mandjie was absoluut heerlik en goeie waarde vir geld. Staproetes kan beter aanwysings kry bv om te sê hoe ver jy al gestap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Hi Marietjie,

So bly julle het die tyd hier by ons geniet.
Ons sal die staproetes se afstande byvoeg.
Hoop ons sien julle weer binnekort.

Groete,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Emoeraan I - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Emoeraan I
Gesin met klein kinders

Very private area, the accommodation could have been better for the money spent.

When I made the booking there was no indication that one would have to travel 28 km to on a gravel road to the venue, apart from the spider webs underneath the bedroom pedestal my 3 year old baby was given a mattress to sleep on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Apologies Sir, however, the gravel road is only 7 km.

Komati Gorge Lodge
Francois W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Gesin met klein kinders

Dis absoluut fantasties, baie vriendelike mense, goeie kos en pragtige omgewing.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Daar is geen selfoon opvangs nie, so jy het nie 'n keuse om net te relax of iets aktiefs te doen daar nie. Ook baie lekker aktiwiteite wat nie eers op hul bladsy geadverteer word nie so daar is baie om te doen vir almal van oud tot jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Hi Francois,

Baie dankie vir die review. Ons hoop jy kom binnekort weer kuier.

Groete,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Gregg H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Gorge Lodge se terugvoer

Dankie Gregg, kom kuier gou weer!

Groete,
Amanda

Komati Gorge Lodge
Kobus V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Gerieflik vir 'n naweek.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalplaas JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5M2NmM2NhLWY5YTAtNDY2My04MWFmLWYyNzNiOTAyODc1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm Waterval JT424 Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.896017 30.283939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem