Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komatipoort River House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 36 resensies vir Komatipoort River House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tshidi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi M
Gesin met tieners

Away from the city noise, where one can refresh the mind.

It is a nice place very close to the river with fresh air. We enjoyed the nice views, closer to Kruger Crocodile Bridge and Lebombo Border Gate. Marloth Park is also close; we went for swimming and other activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hallo Tshidi
I am so glad you enjoyed my piece of paradise.
Please come again.
Regards
Erika

Komatipoort River House
Hannes K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker eet dorp.

Baie lekker rustig gewees. Baie lekker vir die rivier gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Baie bly jy het my stukkie van die paradys geniet. Kom asb. weer. Mooiloop, Erika

Komatipoort River House
Ilse G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G
Gesin met tieners

Dit was 'n rustige kuier teen die rivier waar sterre en vuurvliegies nog gesien kan word.

Ek moet begin deur te sê die fotos wat gebruik word op hierdie advertensie doen nie die plek gestand nie. Dit is veel meer en baie mooier. Ons het as gesin by die River House gekuier. Twee tieners en een vyfjarige. Daar was meer as genoeg plek vir almal en 'n groot kuierstoep. Wanneer die son sak oor die Komatierivier is die horison aan die brand met 'n kleureprag. Ja, daar is honde op die plaas en hulle kom groet as jy buite is, maar hulle is nie aggresief nie. As hulle pla, dan sê jy net hulle moet huistoe gaan. Ons het selfs tiervisse gevang van die oewer af, maar hou maar die oë oop vir die krokodille. NKP se Krokodilbrug is baie naby vir 'n dag se wildkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

So bly julle het lekker gebly. Kom asb. weer. Mooi loop, Erika

Komatipoort River House
Jan E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan E

Oor die algemeen 'n slegte ervaring, die ergste wat ek al gehad het.

Met ons aankoms was daar niemand om ons te groet nie en die sleutels is onder die mat gelos, die eerste probleem was die asblik voor die ingang was vol rommel en nie skoongemaak nie. Die huis is op 'n deel van 'n plaas en daar was geen waarskuwing oor die honde nie, en hulle het baie gepla en soek kos. Daar is ook geen back-up gasstoof en watertoevoer sowel as ligte tydens beurtkrag nie. Die een aircon werk nie, en albei is vol stof. Die badkamers kan doen met 'n behoorlike skoonmaak. Nie al die deure kan sluit nie, en moes met oop deure slaap. Eienaar het gesê sy sal my 'n terugbetaling gee, maar wag steeds. Bespreek vir 2 nagte maar het net die een nag oorgebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Jan

Ek is baie jammer julle het my stukkie paradys sleg ervaar.
Ek en my man het die 4 nagte voor jul aankoms baie lekker gebly.

Gaan lees gerus laasmaand en Des se 'reviews' - niks het verander nie.

Ek sal gehoor gee aan jou klagtes - dankie daarvoor.

Dit maak wel seer aangesien ek die heeltyd in verbinding was met jou.

Die badkamers is nie vuil nie - dit is die kalk v d boorgat wat saampak en 2 x p jaar met swembadsuur geskrop word. - dit lyk vuil maar is nie vuil nie.

Ons gaan die stoof vervang met 'n gasstoof en daar is gewoonlik 'n gloeilamp vir beurtkrag en reg om die huis en onder die huis is solar ligte.

Die huis gaan in 'n deel van die plaas toegekamp word en dan sal die honde nie pla nie - ek is jammer daaroor.

Die 1 skuifdeur sukkel om te sluit maar hy is hoog in die lug en op die dek en daar is beams met alarm.

Ek het vanoggend jou 2e nag se geld in jou rekening geplaas en die bewys gestuur.

Dankie

Erika

Komatipoort River House
Ayanda H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda H
Gesin met klein kinders

Beautiful view and peaceful, real value for money.

My family and I had a lovely stay. On the last day, my kids were sad that we were leaving. We stayed for 3 days. We were welcomed with warmth. If you want to get away from the city life, to cool off, this is definitely the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hello Ayanda, I am so glad you enjoyed your stay in my River house. Please come again. Love, Erika

Komatipoort River House
Warren B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B
Saam met vriende

Lovely, relaxing weekend and amazing fishing.

Will be back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Groot dabkie Warren. Kom asseblief weer na ons stukkie vir die paradys.
Mooiloop,
Erika

Komatipoort River House
Alicia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Lekkerste rusplek, mooi groen en reg by die rivier. Mooier as foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Alicia
Ek is so bly julle het my stukkie van die paradys geniet en kom asb weer.

Groete
Erika

Komatipoort River House
Grant W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant W
Gesin met tieners

It was perfect for what we needed and close to the Crocodile Bridge Gate to Kruger which is why we booked it.

The loadshedding was regular and like clock work and the house is not really well equipped for that, no gas as an alternative cooking source and only one battery light source but we managed. We understand that one cannot rule out loadshedding but just be prepared as the house is not set up for it. On booking and looking at the pics it indicated that the braai facility was upstairs on the deck which is not the case. The house is on a part of a farm and there was no warning about the dogs in the advert. We are used to dogs but the one was a little boisterous and playful and did bruise my little daughters arm but once they got used to us and we them they were not really a problem other than ripping open the dustbin and black bag, Erica was very helpful in getting that sorted and the bin cleared and emptied. Maybe just a prior warning to guest to expect farm dogs to visit you during your stay and as the braai facility is downstairs on the grass area the dogs constantly visit, it was not a problem but just in general a warning to guest to expect them. Otherwise we enjoyed our stay and was exactly what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Grand

Ek is bly jult lekker gebly en jammer die honde het gepla.
Ja, die loadshedding het ons onkant gevang en omdat daar baie hout is en dit op 'n plaas is is mens maar bang vir brand, daarom is die braai ook afgeskuif.
Ons sal beslis 'n noodgeval gasstovie en meer ligte verskaf asook die braai op 'n nutec bord weer opskuif want mens wil nie he die honde moet pla nie, jammer daaroor.

Mooiloop en kom asb weer.
Erika

Komatipoort River House
Ronnie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier in 'n huis wat alles het vir 'n selfsorg verblyf.

Heerlike kuier op die groot "dek" met rivieruitsig en wonderlike boomskaduwee en verfrissende lugtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Dankie Ronald, ek is so bly julle my stukkie van die paradys geniet het. Kom asb weer.
Mooi loop.
Erika

Komatipoort River House
Masego K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Masego K
Gesin met tieners

When we arrived at River House, there were couple of things that were not up to standard and I called Mrs Erika and I am glad that she sorted all of them out.

The view is amazing, we did not sit in the house even at night, we sat on the balcony every morning and evening having breakfast, devotion and our supper. You can behold that river from the house without getting bored or tired. It is really a beautiful place to behold. So much fresh air and oxygen and a beautiful breeze each morning and evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay at the Riverhouse.
Please come again.

Komatipoort River House
Farayi R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farayi R
Gesin met klein kinders

Perfect getaway place.

Beautiful place with an amazing view. Everything was well organized, we planning to go again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hello Farayi,

We are so glad that you and your family enjoyed your stay at the Riverhouse.
Looking forward to your next visit.

Regards,
Erika

Komatipoort River House
John W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant location. Owner was helpful with the issues we had.

Only suggestion is that they need to insure when power goes off a back up gas stove and water supply as this is not available when the power goes off. Some alternate light as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hello John,

Thank you, we will see to more solar lights and the gas plate is a good suggestion.
Soon our water will also be on solar and we will no longer use the electricity for the water pump.

Please come again.
Regards,
Erika

Komatipoort River House
Michelle F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle F
Gesin met tieners

Comfortable with a nice view of the Komati River.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chirmone D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirmone D
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel as jy uit die stad se gejaag wil kom.

Rustig, natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Chirmone
I am so glad you enjoyed our piece of paradise.
Please come again.
Regards
Erika

Komatipoort River House
Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Dit was baie lekker.

Die visvang was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties Paul, ek is bly julle het lekker vis gevang en gemaklik gebly in my stukkie van die paradys.
Kom asseblief weer.
Mooiloop
Erika

Komatipoort River House
Henrietta V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta V

Dit was alles en meer wat ons nodig gehad het.

Ons sal vir seker weer van die huis gebruik maak. Vir seker waarde vir geld, gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, dankie Henrietta, kom sommer gou gou weer.
Mooiloop tot dan
Erika
ps ons het nou alarm en paniekkonoppies en die toespan van die rivierdeel is op die lys vir die jaar.

Komatipoort River House
Alson B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alson B
Gesin met klein kinders

It's a home way from home.

We had a wonderful stay. The helper was so kind to give assistance we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantastic Alson, so glad you enjoyed your stay in paradise.
Please come again.
Regards
Erika

Komatipoort River House
Mark S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Gesin met tieners

Op rivieroewer. Mooi omgewing. Visvangparadys.

Die huis kyk uit op die rivier. Ons het daar gaan bly om tierfis te vang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, dankie Mark, ek is so bly jul het die stukkie van my paradys so geniet. Kom asb weer.

Groete
Erika

Komatipoort River House
Adele V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, pragtige natuurskoon, sonsondergange ─ lieflike plek.

Wonderlikste ervaring. Netjies, skoon en pragtig. Daar word in elkeen se behoeftes voorsien. Die beste plek om jou lewensbattery te herlaai. Die stoep was ons gunsteling om die sonsopkoms en -ondergang te ervaar. Erika, dankie dat ons jou pragtige paradys kon huur vir 'n paar dae. Alles was meer as bevredigend. Die vlotvaart was ook wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, dankie Adele, kom asb weer.
Groete
Erika

Komatipoort River House
Annamarie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P
Gesin met klein kinders

Natuurhemel.

Wat is beter as om met die klank van seekoeie in die water wakker te word. Hemelse ontspanning op 'n houtdek met 'n uitsig oor die rivier. Dankie aan Erika en Adriaan vir die voorreg om die stukkie paradys te kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties Annamarie, ek is so bly julle my sielsplek so geniet het. Kom asseblief weer.
Liefde vir natuur.
Erika

Komatipoort River House
Desiree C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree C
Gesin met klein kinders

Perfek.

Als was perfek. Ons het 2 kinders, 12 en 2 jaar en beide het dit so geniet en ons (ma en pa) ook. Dit is so mooi, die natuur en die huis. Die lekkerste wegbreekplekkie ooit! En Erika is wonderlik, vriendelik en behulpsaam. Plek en tuine was skoon en mooi. Ons het die plek maklik gekry ook. Sal beslis 'n paar keer weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, Desiree, en ja, kom asb weer.
Mooi loop tot dan.
Erika

Komatipoort River House
Dieter R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter R
Saam met vriende

Lovely, rustic place.

Great spot, had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Beste Dieter,

Baie dankie vir die fantastiese resensie! Kom kuier asb weer.

Mooi loop,
Erika

Komatipoort River House
Piet V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies met alles wat ons benodig het.

Baie rustig, ongelukkig is daar padgeraas deur die nag. Die instruksies om die geyser en die drukpomp aan/af te skakel bevat geen aanduiding van waar die skakelaars is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hallo

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet en ons sal die instruksies duideliker maak.
Mooi loop en kom asseblief weer.

Groete
Erika

Komatipoort River House
Dean D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dean D

Nice location.

We love the concept of the wooden house on stilts, and its ideal location so close to the Komati River. Unfortunately we were disappointed with the cleanliness of the property, some of the linen was dirty and there was a layer of dust inside, which made it look like it hadn't been cleaned for a while. We were advised that a cleaner was coming in, but we turned her down as we were a day away from leaving. The seats and table on the patio were covered in dust and bird droppings which we had to clean before we could use them. The deck was also full of leaves and bird droppings on the railings etc. The previous people's meat packets were still in the braai below the deck, and there were empty beer bottles left lying around which we had to pick up. We nearly ran out of electricity, and I tried to buy electricity for the prepaid meter, but ended up losing the money because we never received the voucher. The view from the deck is stunning, we enjoyed the bird life and hippo's in the river at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Dean
I am so sorry.
The cleaner cleans the house on the Friday and you checked in on Sunday.
The dust depends on the wind and stuff on the farm.
I will take it up with the cleaner.
Thanks for telling me.
And I immediately bought electricity the moment you sent the Whatsapp.
Please come again!
Erika

Komatipoort River House
Rian S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel of jy by jou eie huis is.

Dit was 'n baie lekker kuiertjie en alles was perfek. Die uitsig en rustigheid is so lekker jy wil nêrens heen gaan en net by die huisie wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, kom asb weer.

Mooiloop tot vlg keer.
Erika

Komatipoort River House
Rick V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick V
Saam met vriende

Baie lekker plekkie.

Wil net Erika en haar mense by die River House bedank vir hulle goeie diens, die huisie is baie lekker en gerieflik en gaan beslis daarheen terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, kom asb weer.

Groete,
Erika

Komatipoort River House
Gerida F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida F

Baie mooi omgewing en netjiese huisie.

Dis 'n beeldskone omgewing met alles wat jy benodig in die omtrek. n Baie mooi netjiese huis op die oewer van die rivier waar af jy gelukkig is jy 'n paar seekoeie kan besigtig. Vriendelike diens en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, dankie Gerida. Kom gerus weer.

Mooiloop
Erika

Komatipoort River House
Wessel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rustige plekkie waar jy lekker kan ontspan.

Baie oulike huisie wat uitkyk op die rivier waar jy seekoeie en krokodille kan sien en ook kan visvang. Baie naby aan die Wildtuin asook Komatipoort vir 'n dagbesoek en uiteet. Ons sal beslis weer teruggaan vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Fantasties, dankie Wesse,l kom en geniet weer die pragtige rivier en seekoeie. Mooiloop.
Groete,
Erika

Komatipoort River House
Marisa B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en in die natuur.

'n Baie mooi en rustige omgewing en natuurskoon. Perfekte ligging. Te min (amper geen) toiletpapier! Die eienaar voorsien dit gewoonlik in selfsorg-akkommodasie. Die water vir bad/stort was nie eens lou nie. Moes ketelwater kook en in die bad gooi. Was onseker of die plek daagliks gediens sou word, aldan nie. Was onseker of hout voorsien sou word. Het net toevallig vooraf uitgevind ons moet ons eie handdoeke neem, anders sou ons nie handdoeke gevat het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Dankie Marisa, het reeds veranderinge op die web aangebring, dankie daarvoor.
En die geyser is warmer gestel.
Mooiloop en kom asb weer.
Groete,
Erika

Komatipoort River House
Org P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org P
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, absoluut rustig met die rivier-uitsig.

Wat 'n ondervinding, dit was regtig baie mooi en rustig, die rivier-uitsig vanaf die slaapkamer is asemrowend mooi. Ek wil net graag 'n voorstel maak, as julle dalk die ramp kan uitbou tot by die pad sal dit regtig baie help, ek is in 'n rolstoel en het bietjie gesukkel om tot by die ramp te kom. Die toilet is ook bietjie klein, die stomp onder die wasbak keer dat jy met 'n rolstoel tot by die toilet kan kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Org
Ek's bly jul het dit geniet en jammer jy't met die rolstoel gesukkel. Die ramp kan verleng word - en sal en ons sal kyk wat ons met die stompe van die wasbakke kan doen.
Mooi bly en dankie vir die voorstelle.
Erika

Komatipoort River House
Madelein P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P
Gesin met klein kinders

Rustig en ongelooflike mooi omgewing.

Huis is baie mooi en die omgewing is baie rustig en rivier met seekoeie is ongelooflik mooi en 'n regte belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Hi Madelein
Ek is baie bly julle het my rivierhuisie geniet.
Maak weer so.
Mooi loop.
Erika

Komatipoort River House
Jj K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jj K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n goeie ondervinding nie.

Die rame van die skuifdeure is so skeef dat 2 van die deure nie behoorlik toemaak nie. Ons kon van Saterdagaand af nie die stort gebruik nie as gevolg van baie swak waterdruk. Die waterdruk was so swak dat die gas geyser nie wou aanskakel nie. Die eienaars was nie daar nie en die opsigter kon niks aan die saak doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Baie jammer - Ons was net na julle daar en het agtergekom die drukpomp skakel nie altyd aan nie - ons het 'n pompkontrolleerder laat aanbring en die druk en geyser is nou perfek.
Daar het 'n balk onder die huisie geskuif en die voorkant van die huisie met 1 cm laat sak - ons het dit laat ophef en die balk is herstel en verstewig. Die skuifdeure maak nou perfek toe.

Baie jammer oor die ongerief. Ons sal jul vergoed met 'n gratis nag met jul volgende besoek.

Mooiloop tot dan
Erika

Komatipoort River House
Jan F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Plekkie is baie oulik en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Great Jan - tot volgende keer mooiloop.
Groete
Erika

Komatipoort River House
Juane V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die huisie is voorwaar 'n verrassing. Dit is pragtig met lugversorging. Die ligging is ook 'n pluspunt veral met pragtige sonsopkomste en sonsondergang. Beslis sal ek weer by die rivierhuisie gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Ek is bly jul het lekker gebly Juanita.
Mooi loop tot volgende keer.
Erika

Komatipoort River House
Silas J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J
Gesin met klein kinders

Quiet and relaxing.

We enjoyed the quietness of the place with only my family around. Hippos can be seen in the river at night. It is a good place to enjoy fishing in the river all by yourself. Thge ideal place when you need a relaxing quiet environment away from other people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet Silas.
Tot volgende keer.
Erika

Komatipoort River House
Vicky-lodene D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky-lodene D

Vinnige oorstop voor ons die grens betree.

Die huisie is oulik en modern. Dit is perfek vir 'n oornag-geleentheid aangesien daar NIKS is om te doen nie. Dalk net toiletpapier beskikbaar stel. Ons het gelukkig ekstra gehad. Geriewe was gemaklik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort River House se terugvoer

Dankie, dis 'n goeie tip.
Erika

Komatipoort River House
Vanaf
R820
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hippos, Langs die R571, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMjBlYjdjLTM2YTMtNDMxNS05NWFmLTA2MjEyMmNkNTNkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 The Hippos Off the R571 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.47551281649 31.966438293457