+31
Selfsorg in Komatipoort

Komatipoort River House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Chrisla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Rus vir die siel! En so lekker! Ek sal hulle enige tyd aanbeveel! Als wat ons nodig gehad het en meer! Beplan al ons volgende vakansie daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Chrisla bly julle my sielskoonmaak huisie en die rivier geniet. Mooiloop tot volgende keer Erika

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die River House is lekker sentraal geleë vir besoek aan die Kruger Wildtuin. Ons het heerlik gekuier by Komatipoort River House saam ons jongste dogter. Die huis waarin ons tuis was, het 'n mooi uitkyk op die Komati Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evarne P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly, die rivier en die natuur is wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Dankie liewe Evarne - julle moet asb. gou weer kom sieleRUS soek in my stukkie van die paradys. Mooiloop Erika

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2026

Baie lekker sal weer gaan. Baie lekker gebly, maar die huis het aandag nodig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Johan Dankie en kom asb weer. Die plumber en elektrisien was Maandag 2 Feb daar. Dankie vir julle lysie en dit is alles reggemaak. Mooiloop tot vlg keer. Erika

Marlize B
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2026

Very basic and low key stay. Very basic facilities. House feels run down and not maintained. Shower heads missing, curtain rails falling down. Had to look for the key for 40 minutes, left under the mat in front of the door. Not as per arrangement. Wood on walkway loose and rotten.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Marlize Ek is jammer julle het my huisie op die Rivier sleg beleef. Die kalkgehalte van die boorgat (bergwater) is 'n konstante uitdaging en die swaar rails met blokgordyne is ook maar 'n gesukkel teen nutec mure. Ons het 'n beter plan daarvoor nou en is ook besig om ons waterstelsel oor te skakel na rivierwater. Die huis word geverf en die plumber en timmerman is geboek vir Maandag 13 Julie. Kom asb. weer en geniet dit. Mooiloop Erika

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Dankie liewe Carel en ook vir die tip - ja dis nodig vir nuwe linne. Kom asb weer en mooiloop tot dan. Erika

Martie W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dit was hemels. So bly ons kon in hierdie stukkie paradys deel. Dit was uit die boeke en ons volgende kuier is reeds geboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Martie Ons is so bly julle ons stukkie in die paradys geniet. Mooiloop Erika

Gerda W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Ons het heerlik ontspan en vis gevang. Rustigheid en sonsondergang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Liewe Gerda Dis mos nou goeie nuus, ek's baie bly julle my stukkie van die paradys geniet. Kom asb. weer en mooi loop tot dan. Erika

Refilwe N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Enjoyed our stay. Wonderful place with a wow view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Refilwe I am so glad you and your family enjoyed staying in my piece of the paradise. Hope to see you soon. Love Erika

Nazeem J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Adventurous. Was very pleasant. Caretaker Michael was amazing in making us feel at home. Gave us a lot of useful information. He is such a gentle soul. The dogs are very friendly and make you feel safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Nazeem Thank you, we are so glad you enjoyed your stay in Paradise. I will definitely send your thanks to Michael as well - it is always good to hear how the workers treat the guests when we are not near. Regards Erika P.S. See you back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 250
25 % AF
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
25 % AF
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
25 % AF
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Bespreek

The Hippos, Off the R571, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032228a9ea02bd412eeda8e28ba843924245338e83b1c7498521a749a2877121cf3bae127934bd1ec3faed5ada99440b238e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 6) 52 5 1 5 The Hippos Off the R571 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.47551281649 31.966438293457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang