Kombisa Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Mona J - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese naweek saam met kinders en hulle gades.
Kombisa Lodge se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet by Kombisa, Louis! Julle is altyd welkom in die toekoms.
James P - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Kombisa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, James.
Ons is so bly julle het dit geniet by Kombisa.
Julle is altyd welkom in die toekoms!
Veronica B - Jan 2024
Algehele gradering
Groot ruim huis met mooiste uitsig. Alle benodigdhede vir lekker verblyf en kuier.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Veronica. Julle is altyd welkom by Kombisa!
Hennie S - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige huis met alles wat wonderlik was.
Kombisa Lodge se terugvoer
Baie dankie Hennie. Ons is so bly jul het dit geniet by Kombisa. Julle is altyd welkom in die toekoms!
Marietjie V - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim en gemaklik.
Kombisa Lodge se terugvoer
Hallo Marietjie, dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly julle het jul tydjie by Kombisa geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Groete
Jackie
Magda V - Sep 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Kombisa Lodge se terugvoer
Hallo Magda.
Dankie vir jou mooi boodskap en dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Ons is baie bly as julle dit geniet het.
Julle is altyd weer welkom in die toekoms!
Ina B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike rustigheid. Baie lekker plek om net te ontspan.
Kombisa Lodge se terugvoer
Hallo Ina, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer by Kombisa te ontvang. Groete. Jackie
Jenny T - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic Weekend Away with friends.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dear Jenny, thank you for your kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. You are always welcome at Kombisa.
Kgotsofatjo T - Mrt 2023
Algehele gradering
Jacky is a great host.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dear Kgotso, thank you for the kind words. We are doing some upgrades in May 2023.
If you had any specific complaints regarding the pool, please feel free to send me a message. You are most welcome to visit again in the future.
Johandi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was perfek, ons het baie lekker gekuier.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dankie vir jou mooi boodskap, Johandi
Ons is so bly julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom by Kombisa.
Teresa V - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning home, well equipped, unbelievable views.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dear Teresa, thank you for your kind words and the lovely review. You are always welcome at Kombisa.
Anastasha V - Des 2022
Algehele gradering
Amazingly beautiful and beyond expectation.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dear Anastasha, thank you so much for your message. Happy to hear that you enjoyed your stay. You are always welcome at Kombisa.
Michelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Wow, we had a fantastic time.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dear Michelle,
Thank you so much for your kind words. Happy to hear that you enjoyed your stay!
You are always welcome at Kombisa.
Sonet S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met mooiste uitsig.
Kombisa Lodge se terugvoer
Hallo Sonet
Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons is so bly dat julle dit geniet het.
Julle is altyd weer welkom by Kombisa.
Groete
Jackie
Velaphi B - Aug 2022
Algehele gradering
The place is magical, spacious, relaxing as well as entertaining.
Kombisa Lodge se terugvoer
Dear Velaphi, thank you so much for your kind words. You are always welcome at Kombisa.
Geraldine E - Jul 2022
Algehele gradering
Great, relaxing getaway place.
Kombisa Lodge se terugvoer
Thank you so much for the kind words, Geraldine. Glad to hear that you enjoyed your stay.
Odette P - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Kombisa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, Odette. Ons waardeer dit, asook die feit dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Julle is enige tyd weer welkom.
Karin D - Apr 2022
Algehele gradering
Hemels.
Kombisa Lodge se terugvoer
Hi Karen, baie dankie vir die mooi boodskap en dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Sien julle gou weer.
Karin P - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Kombisa Lodge se terugvoer
Hallo Karin, baie dankie vir die mooi boodskap en dat julle Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Ons hoop om jul gou weer te sien!
Marisca J - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld!
Kombisa Lodge se terugvoer
Liewe Marisca,
Baie dankie dat julle Kombisa gekies het vir julle wegbreek en vir die mooi boodskap.
Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het.
Ronald G - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Besonders.
Kombisa Lodge se terugvoer
Hallo Ronald.
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is so bly om te hoor dat julle die tydjie geniet het. Dankie dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek.
Mariane F - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Kombisa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap! Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie dat julle Kombisa gekies het vir jul bosveld-wegbreek.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, 607 Itaga, Mabalingwe, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom