Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kommaweer Unit 6

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 73, Kommaweer 6, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kommaweer Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in Manaba Strand, Margate. Die eenheid is die ideale verblyf vir 'n gesin en bied 'n see-uitsig van die balkon af.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n ruim sitarea waar daar genoeg sitplek vir almal voor die TV is. Gaste is welkom om hulle eie DStv-dekodeerder saam te bring.

Die sitarea lei op sy beurt na 'n toegeboude stoep met skuifdeure wat kan oopmaak om die vars seelug in te nooi. Die eiendom het ook gemeenskaplike braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Kommaweer Unit 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kommaweer Unit 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Queen-straat 73, Kommaweer 6, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kommaweer Unit 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 73, Kommaweer 6, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2972f38542af7c0a227232921b952729ad0a558c1ac334c2d1b7771f764889a4cfa5d9605112d18343a515f1666be2b5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 73 Queen Street 6 Kommaweer 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.854042796235 30.379735404743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem