Komodo Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Komodo Gastehuis bied verblyf in Rustenburg. Dit is naby verskeie besienswaardighede onder meer die Hunters Rest Gholfbaan, Kgaswane Bergreservaat, Vaalkopdam Natuurreservaat en die Waterfall Mall.

Die gastehuis bied slaapplek vir 28 gaste en bestaan uit 14 en suite-slaapkamers met 'n gemeenskaplike eetkamer en sitarea. Die premium kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Geriewe in die kamers sluit 'n TV, Nespresso-koffiemasjien en perkallinne in. Die standaard kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die Gesinskamer bestaan uit 1 of 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Al die kamers beskik oor 'n TV met DStv, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, perkallinne, 'n yskas en gratis WiFi.

Die gastehuis het 'n eetkamer wat oor die tuin uitkyk, 'n gemaklike sitkamer en 'n ruim stoep wat vir funksies gebruik kan word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Doendinge in die area sluit visvang, gholf, voëlkyk, voetslaan, swem, wildritte en perdry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Komodo Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]