LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Madie E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

My omstandighede was nie so lekker nie, maar die gasvrou is baie vriendelik. Altyd lekker en rustig en voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabeth V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Peaceful and comfortable. Clean, comfortable and convenient!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag
5.0
Okt 2026

Beslis aanbeveelbaar. Goed geleë, stil en veilige area en baie skoon en netjies. Eienares was uiters tegemoetkomend en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie rustige omgewing en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien K
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Gemaklik en veilig. Ons het baie lekker gebly. Ons sal weer, as ons in die omgewing is, daar aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Waarde vir geld met baie bonuspunte. Pragtig, skoon, netjies, stil en veilig. Dis was die perfekte plek! My seun kon gaan hardloop - stil area en baie veilig! Mooiste plek en alles was net reg. Baie naby 'n winkelsentrum met die lekkerste restaurante! Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sintiché V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Heerlik. Ek het heerlik gebly. Veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Alles en nog meer! Veilige omgewing, die eenheid is alles wat jy nodig het vir 'n nag se oorbly, die beddens slaap heerlik en die badkamer is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph M
1 nag
5.0
Jun 2026

Relaxed and quiet. Very neat and tidy. Very secure in a gated community. Very nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Baie lekker plek, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Ringwood Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763633103228 28.284491295485
Soek in 'n groter streek