Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Konka Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Konka Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Giuliette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuliette B
Gesin met klein kinders

Heerlik en regtig baie baie mooi!

Dit was 'n groen oase in die karoo en alles so mooi. Heerlik op die stoep kon sit en uit tuur na die mooi natuur. Huis is so mooi en alles netjies en skoon. Ons was hartelik ontvang deur Lydia en het baie lekker in die swemdam afgekoel. Ons was baie baie spyt dat ons nie maar langer geboek het nie, maar volgende keer beslis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno B
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Die enigste negatief is dat die krag aan- en afgegaan het in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R63, Konka Gaste Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53105d91d0d4cc8911ced772aecae877b02f31663f37734eaa6fd763324bccb84861cfce2529bce7367e6c91e0c27d550ebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R550 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R63 Konka Gaste Plaas 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.912741666667 21.907583333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem