Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppieskraal Kameelplaas

Kampeer/karavaan
Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hier kan gaste hulself verdiep in die pragtige omgewing van 'n 10 000 ha soutpan. Gaste kan in stilte ontspan. Neem asb. kennis dat geen ablusiegeriewe, elektrisiteit of watergeriewe voorsien word nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerterrein Ablusie
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hier kan gaste hulself verdiep in die pragtige omgewing van 'n 10 000 ha soutpan. Gaste kan in stilte ontspan. Basiese ablusiegeriewe is beskikbaar, maar elke kampeerterrein het nie elektrisiteit nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 20 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraal-plaas, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d043284358b7142d4643ae4c0b64c06cfb4e5c542bc3c7ad76ead642ad8f269518010d016f819b599b4384d865edb6d1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Koppieskraal Farm Upington 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.963624503242 20.225379566992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem