Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korf Cabin

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2025 tot 29 Aug 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Vrede Plaas 234 Erfdeel 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 R2 025 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Korf Cabin bied selfsorgverblyf in 'n skeepshouer op 'n werkende plaas ongeveer 25 km vanaf Porterville. Dit is 'n moderne verblyfopsie wat pragtige berg-, plaas- en fynbos-uitsigte bied en perfek is vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.

Dié sonkrag-aangedrewe eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n buitestort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot 'n dek met pragtige uitsigte. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank.

Die leefarea lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad en 'n hangmat. ’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om die eenheid te bereik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeanne H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Die badkamer is 'n wenner - pragtige uitsig! Mooi plek - goed versorg en praktiese uitleg en oriëntasie. Die braaiplek en dek ...
Sien meer
Jul 2025
Elwin M
Saam met lewensmaat
5.0
Truly amazing. It was amazing! So comfortable and I really enjoyed the tranquility!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Alrien V
Saam met vriende
5.0
Amazing - views from everywhere, even from the bathtub - one can breathe deep! Amazing - views from everywhere, even from the bathtub.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Mariette D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongeloflike sonsondergang, alle geriewe vir afskakel en bederf. Heerlik vir hondeliefhebbers, lê op hangnet en verwonder aan sterrehemel. Warmbad met ...
Sien meer
Mei 2025
Nokulunga L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing restful stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R44, Vrede Plaas 234 Erfdeel 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Korf Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Vrede Plaas 234 Erfdeel 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6024c3f86ebdca08068d5525a12b96635677b7c89f398dcc6c6dd445039bce6de3037a0f480f40b0eb9f2cc3d992aeda282f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R2 025 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 R44 Vrede Farm 234 Portion 1 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.139270095985 18.901423662901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang