+36

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tilana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Romantiese, cozy, ek-en-jy plekkie. Fantastiese plekkie met alles wat jy benodig en nog meer. Jy voel welkom vanaf jou eerste tree hier. Selfs Charlie, ons hond, het dit geniet. Daar is 'n rustigheid hier wat in jou binneste nes skop, jou deel word van die stap op die grondpaaie tot die asemrowende uitsig. Hier sal ek weer wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker, awesome atmosfeer, lekker om vir die berge te kyk. Dit was baie lekker gewees, mooi, oop, skoon. Love die atmosfeer. Kan dalk net meer toiletpapier in die badkamer sit; een was nie genoeg vir die hele naweek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Unforgettable stay. Had an amazing stay at this stunning place. Cozy vibes, perfect escape. Highly recommend! It's perfect for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tshwanelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

It was amazing. It was beautiful and peaceful. Perfect place to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Incredible. Very neat place. Considerate host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons harte is gewen! Heerlike naweek in Rosendal! Die blyplek was fantasties! Ongelooflik! Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noluthando M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Relaxing. Quite an amazing place. The views and fresh air in the morning were breathtaking. The ease of natural light and peaceful atmosphere was truly refreshing. The outside shower. 100!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Stil! Baie, baie lekker gebly! Ons moes net muskietgoed onthou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Rustig op die plaas. Lekker, dankie, dankie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 173

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

132 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170b11d05bb8041b49ff7f646c0366bc5c796d42588513af056ed682f526687a72911fe8c0638f1631e8e5ba8393d082a776?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 132 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.500424842754 27.929380513734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang