2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 132 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Kraal Cabin bied selfsorgverblyf in Rosendal en is ideaal vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke is langs die kombuis geplaas. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel. 'n Binnebraai is ook beskikbaar.
Gaste kan gedurende die somermaande gebruik maak van 'n buite-boma-area en 'n plonspoel. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 172
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 132 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Kraal Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang