LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zenobia D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

As daar 6 sterre was, sou ek sonder twyfel 6 uit 6 gegee het! Ons wegbreek was absoluut perfek van begin tot einde. Die plek is ongelooflik luuks, maar terselfdertyd so rustig en stil dat mens regtig kan ontspan en die wêreld vergeet. Ek en my man het elke oomblik geniet om weg te breek van die geraas en gejaag van die alledaagse lewe. Alles was met soveel sorg en aandag ingerig. Van die pragtige opstel en dekor tot die klein detailjies wat die verskil maak. Dit was vir ons so gerieflik om nie eers ons eie haardroër, sjampoe, opknapper of lyfseep te hoef saam te bring nie. Alles wat ons nodig gehad het, was reeds daar en van uitstekende gehalte. Die ervaring was eenvoudig bonatuurlik lekker. Selfs die water het 'n verskil gemaak, my vel het ongelooflik sag gevoel ná elke stort. Dit is duidelik dat daar baie moeite gedoen word om gaste se verblyf so gemaklik en spesiaal moontlik te maak. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring. Ons het met nuwe energie, rustigheid en wonderlike herinneringe huis toe gegaan. Ons kan nie wag om weer terug te kom nie! As daar 6 sterre was, sou ek sonder twyfel 6 uit 6 gegee het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Liewe Zenobia Baie dankie vir hierdie ongelooflik mooi review en vir julle spesiale woorde! Dit beteken vir ons só baie om te weet dat julle elke oomblik van julle wegbreek geniet het en dat die klein detailtjies vir julle ’n verskil gemaak het. Daardie “6 uit 6” het beslis ons harte gesteel! Dit was ’n voorreg om julle as ons gaste te hê, en ons kan nie wag om julle weer by KraalHaus te verwelkom nie!

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Thank you so much, Bongani! We’re so glad you enjoyed your stay and found KraalHaus to be the perfect peaceful and tranquil escape. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon!

Refiloe M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Amazing stay. Everything was good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Thank you, Refiloe! We’re so glad you enjoyed your stay. We’d love to welcome you back again soon!

Mohanoe M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pleasant and peaceful. It was memorable and peaceful. Fun and relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Thank you for your lovely review! We’re delighted to hear that you had a memorable and peaceful experience and enjoyed the fun, relaxed atmosphere. We really appreciate your kind words and hope to welcome you back again soon.

Boitumelo M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Phenomenal, tranquil, beautiful. Phenomenal, tranquil, beauty of a small world nestled in nature. A moment to take stock and recoup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Thank you for your beautiful review. We’re so glad you found our little retreat peaceful and restorative. It was a pleasure having you, and we hope to welcome you back again soon.

Vanessa B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Excellent. It was just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Dear Vanessa, Thank you so much for your wonderful review! We're delighted to hear that you enjoyed your stay and that you found KraalHaus beautiful. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back for another peaceful getaway in the future.

Sharon T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Much needed retreat. The accommodation was nothing but exceptional, the view was out of this world, the cleanliness was so spotless and the décor of the place was breathtaking. I wanted to connect with nature and that's exactly what I did. The serenity and beauty of this place is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Dear Sharon, thank you so much for your wonderful review. We're so happy to hear that KraalHaus gave you the peaceful retreat you were looking for and that you enjoyed the breathtaking views, beautiful surroundings, and tranquil atmosphere. It means a lot to us that you appreciated the care we put into the cabin. We hope to welcome you back for another relaxing stay soon.

Tumelo M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Out of this world experience. Very private and modern. The host is very responsive when you reach out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Dear Tomelo, Thank you so much for your wonderful review. We're so pleased to hear that you enjoyed the privacy and modern design of KraalHaus and that you found our communication helpful. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon.

Mokgadi D
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Peaceful, safe and breathtaking. I had the best self-retreat. The place, quiet and secluded, gave me time to relax and enjoy my time alone. Henry was always available on text and phone call whenever I needed assistance. Thank you so much for hosting me at your lovely space. It's breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Thank you so much for your kind words. We’re delighted that KraalHaus provided the peaceful and secluded retreat you were looking for. It was a pleasure hosting you, and we’re so glad you had the opportunity to relax and enjoy some well-deserved time for yourself. Thank you for choosing KraalHaus, and we hope to welcome you back for another restful escape soon.

Sone N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het dit vreeslik geniet en niks tekort gekom nie. Dit was vir seker 'n naweek om te onthou. Alles van die plekkie was perfek. Jy kan sien daar was beplanning en baie moeite ingesit met die ontwerp om dit vir gaste so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
KraalHaus
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Sone! Dit beteken baie vir ons om te hoor dat julle so lekker gekuier het en dat KraalHaus aan al julle verwagtinge voldoen het. Dankie ook dat julle die moeite en beplanning agter die ontwerp raakgesien het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 maande

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hartbeesfontein Road, Hartbeesfontein Farm 473 Portion 77, Hekpoort, 2800, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77e5725995a1a8c7a15cfcd35b652bf82d333488f7ccbb63db14cd6ea49a9ed730f7756704ddc3b1c0cdccec6e080564531c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Hartbeesfontein Road Hartbeesfontein Farm 473 Portion 77 2800 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.835638489972 27.654025070836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang