12 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Duncan Road, Glenferness, Midrand, 2191, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kravit Premier Suites bied 4 ster-verblyf in 'n woonstelhotel met 'n kontemporêre ontwerp. Hierdie verblyf is stylvol en maak van die nuutste tegnologie gebruik om 'n uitsonderlike ervaring te bied. Die suites maak voorsiening vir sakereisigers sowel as vakansiegangers en is in 'n welige area met bome geleë en bied 'n rustige en privaat omgewing waar gaste kan ontspan.
Dié woonstelhotel bied kamers met lugversorging wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Die suites het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n slim-TV met DStv en toegang tot onbeperkte WiFi.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Daar is 'n sitarea en 'n ruim stoep met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en gaste het toegang tot onbeperkte WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan gratis koffie en tee geniet en die skilderagtige tuin by Kravit Lounge bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die Deluxe Suites het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is lugversorging en oorgenoeg spasie in die oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbythoekie toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en gaste het toegang tot onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Die Kravit Lounge werk daagliks van 7:00 tot 22:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lerato Gloria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Deluxe Suite
- Selfsorg
Etes kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Die Kravit Lounge werk daagliks van 7:00 tot 22:00.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |