Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Glenferness besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenferness.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenferness akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenferness Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenferness Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R627
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenferness

Donnybrook Guesthouse bied gerieflike akkommodasie in Glenferness in Johannesburg-Noord wat 'n plattelandse atmosfeer het. Die gastehuis is uit 'n oorspronklike plaasgebou op die Donnybrook Estate omskep en bied war...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenferness

The Rooster's Nest B+B word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Tog bied dit maklike toegang tot Fourways, Lonehill, Sunninghill, Woodmead, Randburg, Kyal...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Glenferness

Kwa-Muzi Lodge is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers, mededingende ruiters of vir diegene wat net rus en stilte vir 'n naweek-wegbreek wil ervaar. Die ligging is gerieflik - net 3 km vanaf Lipizzaners. Die hoofw...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenferness

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami A.h., Johannesburg

Cherry World Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-re...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami A.h., Johannesburg

Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fourways, Gauteng

Hierdie selfsorgwoonstel is in Fourways in Sandton geleë. Dit is naby Monte Casino, Dainfern Square, Fourways Mall en Cedar Square. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 4 gaste. D...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fourways, Gauteng

Trish's Executive Apartment bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n moderne woonstel met 3 slaapkamers in die William-ontwikkeling in Fourways. Die landgoed is gerieflik oorkant Dainfern Square geleë, met sy winkels,... Aanpasbare Kansellasie!

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R677
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami A.h., Johannesburg

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami g...

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dainfern, Johannesburg

Luxurious Contemporary Villa is op die veilige Ferndale Landgoed geleë en spog met ruim onthaalareas, hoë plafonne, 'n leefarea buite en 'n randvloeiswembad. Op die onderste verdieping is daar 'n speletjieskamer ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Johannesburg

Filmerton Guest Lodge is in die voorstad genaamd Kyalami A.H. in Midrand, Johannesburg geleë. Die lodge bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die 3 pragtige gastekothuise v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glenferness akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...