Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krisjan`s Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anzel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Krisjan`s Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hermien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G

Wonderlike seevakansie wat net te vinnig verby is!

Ons het baie lekker gebly! Krisjan's het alle geriewe om 'n mens se verblyf so aangenaam moontlik te maak. En dan natuurlik die see-uitsig; veral uit die slaapkamers! Die buite onderdak area is baie lekker en ons het meeste van die tyd daar gekuier. Al wat ek dink die eienaar behoort te doen is om 'n reling by die buite trap op te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen C

Puik.

Mooi moderne verblyf. Puik toegerus. Pragtige seeuitsig. Bed slaap ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annyke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annyke B
Saam met vriende

Jeerlik gekuier.

So lekker. Pragtige huis. Alles en nog wat ons nodig gehad het. Kom weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien bg.

Dit is so lekker daar dat ons elke jaar wil terugkeer. Die goed ingerigte en versorgde huis met sy lekker braaistoep en mooi uitsigte is onverbeterlik. Die ligging is ook ideaal en ons sien al klaar weer uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelheid P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelheid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met all our expectations.

Wonderful stay, parking a bit tricky with 2 cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shayla D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shayla D
Gesin met klein kinders

Would have been good for summer stay be was uninhabitable freezing in winter.

The house was frigid overnight for a cold winter night and only one small heater was provided for the large house. It was too cold for us to stay the second night so we left without receiving a refund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krisjan`s Beach House se terugvoer

Dear Shayla,

Thank you for taking the time to share your feedback about your recent stay at our holiday home. We understand that you were disappointed with your experience, and we would like to address your concerns.

Firstly, we would like to apologize for any inconvenience caused by the weather during your stay. As mentioned, winter at the beach can be cold, wet, and rainy, which can impact the overall experience. Unfortunately, we cannot control or be held liable for the weather conditions during your visit.

Regarding your comment about the heating arrangements, we apologize if you found the provided heater insufficient for the size of the house. We did make an effort to reach out to you during your stay to address the issue and to offer a solution. However, we understand that due to a medical condition, you couldn't stay in a cold home. We empathize with your situation, but it is important to note that we cannot be held responsible for individual medical conditions that may affect guests' comfort levels.

We always strive to provide a comfortable and enjoyable stay for our guests, and we regret that we were unable to meet your expectations on this occasion. In light of your concerns, we would like to discuss the matter further with you. We value your feedback and would appreciate the opportunity to find a resolution that is satisfactory to both parties.

We are committed to ensuring that our guests always have a positive experience.

Thank you for bringing these matters to our attention, and we look forward to hearing from you soon.

Krisjan`s Beach House
Carina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met vriende

Het al ons verwagtinge oortref.

Hierdie was die perfekte plek vir 3 paartjies om 'n langnaweek deur te bring. Die 3 dubbelbed-kamers was ideaal vir ons. Die huis is 'n klipgooi van die see af en is baie stylvol ingerig met alles wat nodig is. Baie dankie Anzel, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé W

Perfekte plek om 'n mens se batterye te herlaai.

Reëlings en kommunikasie vooraf was uitstekend. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy benodig en uitstekend geleë. Die buite-kuierarea is ideaal vir kuier en braai in alle weersomstandighede. Slaapkamers was vyfster met 'n onverbeterlike see-uitsig. Die lekkerste was om saans met die gedreun van die see aan die slaap gesus te word. Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krisjan`s Beach House se terugvoer

Liewe Salomè, baie dankie vir die mooi resensie en dat julle ons plek mooi opgepas het. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Groete. Anzel

Krisjan`s Beach House
Adam S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S
Gesin met klein kinders

Really great place to put your feet up.

Very well-equipped. Nice homely touches everywhere. Very nice outdoor covered braai area, if that is your thing, which it is for me. Pictures and descriptions on site are accurate. Two minute walk to a very nice clean beach. Host was very responsive and helpful. I went with a 2-year-old and a baby, house was very suitable for both. An awesome located house. Can't wait to go back again. Highly recommend a stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Saam met vriende

Baie mooi en netjiese verblyf in stil area naby die strand. Sal beslis aanbeveel.

Die huis het alles wat 'n lekker wegbreek sorgvry maak. Naby die restaurant en strand. Baie stil area en die branders is duidelik sigbaar en kan gehoor word vanaf die slaapkamers. Alles is netjies en stylvol. Die buitebraai geriewe was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A
Gesin met klein kinders

Geen woorde, dit was hemels!

Baie netjies, skoon en luuks. Het dadelik tuis gevoel, als was gereël met geen probleme nie, so modern en als val so mooi in plek. Als is daar vir jou, jy moet net gaan. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Regtig 'n spogplek met 'n sakpasprys. Ons het so lekker gebly ons wou nie huis toe nie, veral die kinders. Beveel Krisjan's hoog aan vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krisjan`s Beach House se terugvoer

Baie dankie Arnold, ons is bly as julle dit geniet het.

Krisjan`s Beach House
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Read-straat 10, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44a90592f9343ae5398ca6d99c2b4114150788e2c1146971d8972ece86477eca4a779f2012d42d8a9d21bb97bf17996e22e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 10 Read Street Keurboomstrand 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0025601 23.4604868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem