+22
Selfsorg in Montagu

Krom Cottage and Westway Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjiese, mooi plek. Lekker gekuier in Montagu. Alles was netjies en in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oornag. Ons is hartlik ontvang deur Kotie. Die eenheid is ruim en baie gerieflik. Die aandag aan detail soos kwaliteit linne, gemaalde koffie en lekker groot instap stort laat mens tuis voel en wil jy sommer langer bly! Ons sal baie graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

N pragtige plekkie met n asemrowende uitsig op die berge. Defnitief waarde vir geld! Asemrowende uitsig op die berge, ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die bed was hemels met baie aandag aan detail oral sigbaar. Bederf jouself en boek hierdie plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great stay! Warm and welcoming, thanks Kroc Cottage!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik, ruim en goed toegerus met onverwagte ekstras. Gerieflike, ruim en goed toegeruste eenheid met bederf ekstras. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende waarde vir geld met wonderlike geriewe. Sal graag weer daar oornag! Hierdie was sonder twyfel van die heel beste oornagplekke waar ons oorgebly het! Gasvrou het ons ingewag en baie hartlik ontvang. Alles is uiters goed toegerus en ons kan hierdie verblyf sonder voorbehoud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooi skoon verblyf. Baie mooi en gasvrye omgewing. Sal beslis weer in die netjiese huisie oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie skoon en netjies. Ek sal Krom Cottage aanbeveel vir my vriende. Skoon en baie netjies. Baie gemaklik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very enjoyable stay. Good value for money. The cottage was well equipped for our needs. It was neat and clean. The host was friendly. We parked our car and walked everywhere we wanted to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Krom Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGbbBGx7zMOYtEhCoVymMhY7H97Li4lEcZKE3wlW7m21BsoSqqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 1 Krom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783801609793 20.114368124639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang