LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kromdraai Gastehuis | LekkeSlaap
+12

Kromdraai Gastehuis

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kromdraai Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mari D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld, groot netjiese kamers, goeie kliëntediens

Die gastehuis is ’n lekker knus plaashuis met privaat kamers en kamers in die gastehuis. Hulle was van die begin af baie behulpsaam en het baie moeite met die klein goedjies in die kamer gedoen. As vrou was dit baie gemaklik met genoeg spieëls, kragproppe en ekstra gemaklikhede. Die huis is ook gemaklik met ’n leef area met TV en kombuis wat beskikbaar is vir almal.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfonteinweg 5, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf1a0de5c66a442982cecc871be3ba5110614e006d32abeae7bf2bfec32d9d53180d9ce0db0937bbd93a42143b4c9f93de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 5 Sterkfontein Road Kromdraai 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.0061041462 27.750406728244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!