2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 112 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Stopover is 'n heerlike verblyfopsie in die stad Mbombela, Mpumalanga. Hierdie knus woonstel het 'n privaat ingang en bied rustige verblyf aan 2 gaste.
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi in.
Die verblyf is naby die bekende Krugerwildtuin wat dit ideaal maak vir gaste wat die streek se natuurlewe wil ervaar, asook vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bertie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 112 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Stopover het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
112 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang