Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krugerskop-Kloof Wilderness Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Krugerskop-Kloof Wilderness Camp
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Liesl V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met vriende

Hoogs aan te beveel!

Wat 'n ongelooflike kampterrein in die natuur en langs 'n riviertjie. Die geriewe is basies en daar is nie warm water nie, maar ons het dit geweet en was daarop voorbereid. Die toiletgeriewe is baie skoon en netjies. Elke staanplek het 'n kraan wat baie handig is. Die omgewing tussen al die bome met die water wat oor die klippe kabel, is onbeskryflik. Absoluut salig vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J
Saam met vriende

ʼn Versteekte juweel en beloning aan die einde van ʼn harde dag se ry.

Ons was beloon met van die mooiste kampe aan die einde van Baviaanskloof. Jy wens jy kon langer bly. Die mooiste mooi.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jonelle K

Net 'n staanplek.

Pragtige omgewing. Hierdie is regtig wel net die staanplek en toilet. Bring a allesnders - hier is nie eens 'n asblik, toiletpapier, braairooster of warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burgert V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert V
Enkelreisiger

Net wat die siel gesoek het.

Baie lekker kampeerterrein gewees, was gelukkig met bietjie reën, dat die watervalletjie darem geloop het, en ook die enigste kampeerder was. Stil met die geluide van voëls, bobbejane en water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon.

Lekker privaat kampplek. Sleutel van hek was 'n groot soektog. Merk asb. kamp ook van die weste. Dankie ons het heerlik gekamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Gesin met klein kinders

Wonderlik in die natuur. Sal beslis weer kom. Baie dankie vir die waatlemoen!

Wonderlik in die natuur. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic campsite in a beautiful surrounding.

Basic rustic campsite in a small valley in a beautiful, natural forest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Very neat, lovely location and friendly owners.

Will go again and recommend the place to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

For the nature lover, roughing it a bit!

Very nice and real camping! No glamping! Glad we booked here! Will do so again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic bushcamp, monkeys a problem.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katharina M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Katharina M
Saam met vriende

Not a very pleasant place.

It’s a dark place. The ablution is very basic and one toilet didn’t function. He had to get the key in a different location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krugerskop-Kloof Wilderness Camp se terugvoer

Dear Katharina,

Krugerskop Kloof Bushcamp is generally for nature lovers and we are proud to be extremely basic and eco-friendly. Providing the most basic camping experience in the Baviaanskloof is our mission and all our campers love our bushcamp. The only light that Krugerskop Kloof has is the stars and moon at night, making it very peaceful and quiet and it will never be changed due to popular demand. We do humbly apologise that you did not enjoy it.

Kind Regards,
Jaco Wagner

Krugerskop-Kloof Wilderness Camp
Lizett B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizett B
Gesin met klein kinders

Dit was rustig.

Krugerkop sit in 'n pragtige area, maar dit is nie die ideale plek vir klein kinders nie. Die staproetes was onveilig, die hele area is vol pendorings, daar is geen warm storte en geen swempunt in die rivier vir warm dae nie. Dalk a.g.v van droogte, maar ook te dig met bosse toe gegroei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krugerskop-Kloof Wilderness Camp se terugvoer

Beste Chantelle,

Krugerskop Kloof Boskamp is baie gewild by natuurliefhebbers en ons is trots om uiters basies en eko-vriendelik te wees. Om die mees basiese kampeerervaring in die Baviaanskloof te bied, is ons missie en al ons kampeerders is lief vir ons boskamp. Ons staproetes is geleë in die Baviaanskloof Natuur Reservaat en bewaring is ons hoogste prioriteit, maar ons is baie bly dat julle veiligheid onder ons aandag gebring het. Ons beloof om veiligheid op die staproetes te verbeter, waar ons mag en in staat is.

Vriendelike Groete,
Jaco Wagner

Krugerskop-Kloof Wilderness Camp
Vanaf
R275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerskop-Kloof Wilderness Camp, R332, Cambria, Baviaanskloof Oostelike Streek, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNTc4NDNiLTgyMGItNDYxZS05ZjBlLTA0MWZiZmZlOThiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R275 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Krugerskop-Kloof Wilderness Camp R332, Cambria 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -33.66059869703 24.540648758411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem