Kubu Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kubu Court bied selfsorgwoonstelle in sentrale Rustenburg, slegs 6 km vanaf Waterfall Mall. Die instansie is sowat 25 km vanaf die Royal Bafokeng Sportstadion vir alle sokkeraanhangers. Sun City is sowat 40 km weg, ideaal vir 'n daguitstappie.

Verblyf word in 10 woonstelle gebied wat elk slaapplek aan 3 volwassenes bied en individueel versier en gemeubileer is. Elke woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kamer het lugversorging en ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het ’n uittrekbank en platskerm-TV teen die muur.

Daar is ’n restaurant en gelisensieerde kroeg op die perseel. Die instansie bied onderdakparkeerplek met ’n 24 uur-sekurteitswag by die hek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kubu Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za